Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Rivonia

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Martin S
1 nag
4.8
Okt 2023

Goeie nagrus. Baie netjies. Ons het bietjie gesukkel met die inboekproses waar die ontvangs vir ons gesê het slegs een eenheid is betaal en 'n bestuurder moes eers genader word om die situasie reg te stel. Verder het ons geen klagtes of probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin J
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Piekfyn vir 1 oornag, maar sou nie langer daar wou bly nie. Die kamers is aansienlik kleiner as wat dit op die fotos gelyk het. Die stort is deel van die kamer, wat effe ongemaklik was. Ontbyt was darem lekker.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Manogran M
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jun 2024

Average. Noisy place. The place was very noisy. Service at reception wasn't great when checking in. They didn't seem to know that the booking was prepaid and requested that I pay again. When I refused, I was made to wait while someone had to check the bank account to confirm. The shower is located near the bed and not in the bathroom. This is not ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janet V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Good stay. Friendly, good service and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Klinies skoon! Netjies. Net een aand oornag. Weet altyd wat jy kry, baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Rivonia
Road Lodge Rivonia
Goeiedag Nicky Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te vertel van julle tydjie saam met ons. Ons is veheug dat julle ons 5 sterre toegeteken het. Ons hoop dat julle sommer binnerkort weer ons gaste sal wees. Lekker dag Sue en die hele span by Road Lodge Rivonia

Ananda H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2022

Baie "basic", maar skoon en gemaklik. Ek was daar op 'n sakereis. Als was skoon en netjies, maar klein dingetjies het gekrap. Daar is 'n ketel, tee en koffie, maar geen melk nie. Daar is geen haardroër nie, maar kon een by ontvangs kry. Kameretes word met plastiese eetgerei bedien. Die gange het effe na rook geruik. Verder geen klagtes. Baie vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Het regtig net oorgeslaap vir besigheid die volgende dag. Mense was baie vriendelik. Alles was baie netjies en skoon. Die ontbyt was genoeg en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Clare R
Kort verblyf Besigheidsreis
2.0
Jun 2022

Not pleasant. I booked a non-smoking room but all I could smell was smoke. Other guests were loud and rowdy until the early hours of the morning. The room was very basic and does not look like the photos, with no duvet on the bed on sheets and a blanket. When I went to ask the receptionist for help she stuffed a whole muffin in her face before talking to me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Pal Solutions P
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Okt 2022

Putting 3 technicians into one room while we paid for 2 rooms. We booked and paid for 2 rooms and when our 3 technicians arrived, they put all 3 of them into one room. Two beds and one bunker and they brought the 3rd guy loose blankets to throw over. They only had one bathroom to use. This is unacceptable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 10de Laan en Rivonia-weg, Rivonia, 2128, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba21b589bbafec1883bcad9e5ba760003afd058da6805d2ccb7364a007115098623c6b0f9222468cc450595c5d3f95156a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Cnr 10th Avenue and Rivonia Road Rivonia 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.054905550474 28.058429411447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang