Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roamers Rest

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karen P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Recommended. The host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gesellig. Absoluut heerlik gekuier, skoon en netjiese plekkie en dierbare mense. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saul S
1 nag
5.0
Apr 2024

Short. The hosts are extremely accommodating and gracious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Roamers Rest
Thank you!

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Friendly. Very friendly and nice people. With a clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Dit was baie aangenaam om daar te bly, met vriendelike en hulpvaardige diens. Dit was baie aangenaam om daar te bly, met vriendelike diens en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beandre D
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Rustig, skoon en netjies. Goeie verblyf teen goeie koste. Naby genoeg aan al die lekker aktiwiteite van Parys. Rina en Johan is so vriendelik en het my op hoogte gehou van die Loadshedding-skedules sodat ek my dag daarvolgens kan beplan. Hulle loop die ekstra myl om gaste te akkommodeer en te leer ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis M
1 nag
5.0
Des 2023

Loved and enjoyed my stay. Wonderful reception by Rina and Johan. Very friendly elderly couple. Clean and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Wonderlik. Gerusstellend. Pragtige plek. Ruim vertrek. Netjiese stort- en toiletfasiliteite. Die vertrek is skoon en netjies, en die paar ou meubelstukke laat jou terugdink aan jou kinderdae. Ek beveel die plekkie weer aan en sal beslis weer 'n nag of twee daar deurbring. Baie dankie ook aan die eienaar, vir sy gemaklike gesprek met my vrou en myself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Roamers Rest
Baie dankie! Ons waardeer. Groetnis Johan & Rina Joubert

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Het bietjie weg gebreek Parys toe vir die naweek. Was hartlik ontvang. Het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie V
Kort verblyf
3.4
Okt 2023

Perfek vir daai vinnige oornag behoefte. Ligging is baie gerieflik. Sal weer besoek. TV en ekstra 2-punt proppe in eenheid sal gerieflik wees.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 36A, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtKybWiK07R2AzM3jKn7TWfrn6QSX3CbmTd1EgQbAkQzEbt2szp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 36A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.89533912695 27.461263239384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang