Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roamers Rest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Roamers Rest
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Recommended.

The host was very welcoming.

Marelize H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H

Gesellig.

Absoluut heerlik gekuier, skoon en netjiese plekkie en dierbare mense. Nogmaals dankie.

Saul S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saul S

Short.

The hosts are extremely accommodating and gracious.

Roamers Rest se terugvoer

Thank you!

Roamers Rest
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Friendly.

Very friendly and nice people. With a clean place.

Tienie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie L

Dit was baie aangenaam om daar te bly, met vriendelike en hulpvaardige diens.

Dit was baie aangenaam om daar te bly, met vriendelike diens en waarde vir jou geld.

Beandre D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beandre D

Rustig, skoon en netjies.

Goeie verblyf teen goeie koste. Naby genoeg aan al die lekker aktiwiteite van Parys. Rina en Johan is so vriendelik en het my op hoogte gehou van die Loadshedding-skedules sodat ek my dag daarvolgens kan beplan. Hulle loop die ekstra myl om gaste te akkommodeer en te leer ken.

Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Loved and enjoyed my stay.

Wonderful reception by Rina and Johan. Very friendly elderly couple. Clean and spacious room.

Willem J V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J V

Wonderlik. Gerusstellend.

Pragtige plek. Ruim vertrek. Netjiese stort- en toiletfasiliteite. Die vertrek is skoon en netjies, en die paar ou meubelstukke laat jou terugdink aan jou kinderdae. Ek beveel die plekkie weer aan en sal beslis weer 'n nag of twee daar deurbring. Baie dankie ook aan die eienaar, vir sy gemaklike gesprek met my vrou en myself.

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer.
Groetnis
Johan & Rina Joubert

Roamers Rest
Andries S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Het bietjie weg gebreek Parys toe vir die naweek. Was hartlik ontvang.

Het baie lekker gebly.

Hannelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Perfek vir daai vinnige oornag behoefte.

Ligging is baie gerieflik. Sal weer besoek. TV en ekstra 2-punt proppe in eenheid sal gerieflik wees.

Terence B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B

Pleasant. All I needed was a bed.

Very good value for money and everything I required was provided: shower, comfortable bed, microwave oven, fridge and secure parking.

Chris W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

'n Mooi plek.

Lovely place, listening to the Vaal put me to sleep very quickly. Friendly hosts, well-equipped room. Will stay again!

Willie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Die perfekte oornagstop.

Die perfekte oornagstop. Skoon, netjies, veilig en alles wat jy vir een of twee aande wil hê. Het al verskeie kere daar gebly en sal beslis weer in die toekoms. Dankie Johan en Rina.

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie vir ons resensie, ons waardeer.
Groete
Johan en Rina Joubert

Roamers Rest
Willie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Gepaste oornagplek.

Roamers Rest is 'n gepaste oornagplek. Ek het al verskeie kere daar gebly en sal beslis weer. Dis veilig en gerieflik naby alles in Parys. Dit het nou wel nie 'n TV in die kamer nie maar daar is goeie WiFi.

Willie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Die perfekte oornagstop.

Het al verskeie kere hier gebly en sal weer. Dit is die perfekte oornagstop met veilige parkeing.

Melinda D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Groot kamers, lekker rustige area.

Baie vriendelike ontvangs, lekker groot kamers. Sal definitief weer by hulle oorslaap.

Willie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Benodig niks meer nie.

Die perfekte oornagstop. My 2de keer by Roamers Rest en ek sal weer daar bly. Die kamer is groot met 'n klein kombuisie. Dit is baie skoon, netjies, veilig en sentraal geleë.

Christo G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Rustig, veilig, vriendelike gashere.

Vriendelik ontvang, was aangenaam verras met die ligging en grootte van die eenheid, letterlik stapafstand van sekere plekke, die rustigheid is presies wat ek nodig gehad het. Sal vir seker weer daar bly en aanbeveel aan almal wat ek ken.

Koos V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Lekker geslaap.

Televisie nodig. Geen ysbakkies.

Hannelie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Gerieflik, netjies en gasvry.

Na 'n lang, moeilike reis het julle ons so welkom laat voel. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Marnu V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnu V

Gemaklik, netjies, gaaf.

Roamers Rest is geleë naby die hoofstraat, so naby aan alles. Die kamer is netjies, gerieflik en toegerus met alles wat jy nodig kan kry. Die eienaars is ook baie vriendelik. Ek sal enige tyd saam met hulle braai.

Anna-marie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Baie gerieflike verblyf.

Baie gerieflike verblyf vir 'n vinnige kuier aan Parys, een van die min plekke wat jou toelaat om net een nag te bespreek.

Craig F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F

Good.

A better shower facility and a TV would be nice enhancements.

Gregory C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory C

Rustige atmosfeer. Baie gerieflik en netjies. Pragtige omgewing.

Sal weer gebruik maak van Roamers Rest.

Willie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Die perfekte oornag-stop.

Roamers rest is die perfekte oornag-stop. Die kamer is groot en baie ruim, baie groter as wat ek verwag het en waaraan ek gewoond is. Die parkeer-area is ook veilig. Ek sal beslis weer daar bly indien ek in die area is. Miskien kan dit net spesifiek genoem word dat daar nie 'n TV in die kamer is nie.

Lizelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Baie skoon en netjies, was 'n plesier om daar te kuier.

Vriendelike diens, baie netjies en skoon, ons sal beslis van hulle gebruik maak.

Boeta S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Boeta S

Netjiese plekkie.

Bed baie hard. Vloermatte voor bed en in badkamer nie skoon nie.

Christelle C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Plesier.

Baie gawe mense and baie netjiese plek.

George V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Awesome.

Puik, vriendelik, behulpsaam.

Melissa V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Oulike plekkie en vriendelik diens.

Die tannie is baie vriendelik en oulik, die plekkie was mooi skoon en netjies, en daar is WiFi, wat altyd 'n plus is.

Hennie J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Veilig, skoon en rustig.

Ons kon vroeër arriveer en was baie vriendelik en alles was na ons smaak. Sleutels was oorhandig en die verblyf was baie rustig met veilige parkering. Daar was 'n ketel, koffie en tee beskikbaar, 'n mikrogolfoond en yskas. Netjiese skoon badkamer. Sal hulle beslis weer besoek.

Helena P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena P

Baie aangenaam.

Die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Ons het baie tuis gevoel.

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om jul gou weer te sien met Wollie.

Roamers Rest
Karien G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Baie oulik.

Baie oulik, naby rivier.

Karien G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Oulik.

Baie oulike blyplek.

Bianca V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Privaat en netjies.

Roamers Rest was definitief 'n goeie keuse, al was ons nie lank daar nie was ons baie beïndruk met die netheid en veiligheid van die plek, en mense ook baie vriendelik.

Johanna D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Grieflike blyplek.

Lieflike ruim kamer. Loopafstand van rivier en naby dorp.

Anneli L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Waarde vir geld en eienaars doen baie moeite.

Het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Hulle was ook bereid om my te help met ekstra mense toe hulle vol bespreek was.

Roamers Rest se terugvoer

Dis was 'n groot plesier en hoop om jou weer te kan akkommodeer.

Roamers Rest
Maxi V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi V

Heerlik en rustig.

Baie vriendelike en warm ontvangs ook van die 2 pragtige skaaphonde. Alles was 100% gereël. Ek kan dalk net een voorstel maak. Wat van 'n ekstra stoel in ons kamer. Ons was 2 mense. Ek hou nie daarvan om op 'n bed te sit nie. Persoonlike smaak. Alles was verder puik.

Julia V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia V

Wonderful.

Fantastic hosts and real value for money. Thank you, will definitely return.

Roamers Rest se terugvoer

Thank you, it was wonderful to host you and we are looking forward to seeing you again!

Roamers Rest
Kobus P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Very accommodating and friendly service - nice stay.

Thanks for the pleasant stay.

Roamers Rest se terugvoer

Dankie baie Kobus
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Roamers Rest
Welma F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma F

Hulpvaardig en baie vriendelik.

Die eienaar en sy vrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis baie skoon en netjies. Sal dit enige tyd vir ander aanbeveel. Die rivier is binne loopafstand en mens hoor die kabbeling oor die klippe.

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle weer te sien.

Roamers Rest
Arnold J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J

Uitstekende diens.

Ons het baie lekker gebly. Uitstekende diens! Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer! Sal definitief weer kom.

Roamers Rest se terugvoer

Dit was baie lekker om julle hier te kon gehad het en sien uit om julle weer te sien. Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Roamers Rest
Dewald K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K

Skoon netjiese geriewe tot die fynste bykomstighede, vriendelike eienaar en beslis 'n hoogs aanbevole gastehuis!

Die kamer is absoluut ruim, baie netjies en skoon en alle geriewe wat jy nodig het is teenwoordig. Die gastehuis is baie sentraal geleë en by die rivier. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en is ernstig om 'n goeie diens te lewer. Sal definitief weer bespreek!

Roamers Rest se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker by ons gebly en ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Sarel en Minette

Roamers Rest
Irene Q - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene Q

Gasvry, bedagsaam en rustig.

Absoluut waarde vir geld, baie dankie julle!

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie Irene, hoop om jou weer te sien.

Roamers Rest
Alistair U - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair U

Het niks spesiaal verwag nie, maar wat 'n wonderlike verrassing!

Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers, badkamers en tuine is baie skoon en netjies. Die rivier is binne loopafstand en die middedorp 'n klipgooi weg. Die kamers is nie self-catering nie, maar het wel 'n ketel, yskas en mikrogolfoond. Sarel (die eienaar) het vir ons 'n braaier gereël en ons het heerlik in die tuin gebraai. Daar is soveel restaurante in Parys, dat daar geen punt is om self kos te berei nie. Ons het heerlik gebly en sal beslis teruggaan, hierdie keer vir 'n bietjie langer.

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie Hettie en dit was vir ons so aangenaam om julle hier te kon gehad het! Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle graag weer te sien! Groetnis Roamers Rest

Roamers Rest
Anita B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Lekker gekuier.

Lekker geslaap, rustige stil area van dorp.

Daniel S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S

Baie lekker.

Diens was baie goed en as ek iets gekort het, het Sarel my dadelik gehelp.

Chrisna C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna C

Tevrede.

Skoon, netjies, vriendelik. Het lekker gebly.

Elsie P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie P

Lekker, maar kan doen met borde, messe en vurke.

Alles baie netjies. Sou waardeer as daar TV en beter WiFi was. Borde en messe en vurke 'n moet. Nie ingelig om eie saam te vat nie. Eienaar baie vriendelik.

Roamers Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit help ons om altyd die beste vir ons gaste te gee. Ek is jammer, ons het nie geweet van die borde, messe en vurke wat benodig word nie, maar is beslis beskikbaar op aanvraag. Die Wi-Fi is maar soos enige ander tegnologie, party dae op en af, maar ons sal beslis dit opvat met ons netwerk verskaffers. Nogmaals dankie vir die terugvoering en ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Sarel en Minette.

Roamers Rest
H J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
H J

Baie goed vir Roamers.

Ons het 3 dubbelkamers bespreek by Roamers en twee kamers was uitgeplaas na die Danes langssaan. Kamers was baie netjies maar sal aanbeveel hul moet in beide kamers die beddens en matrasse vervang. 'n Mens wil graag goed slaap maar matrasse was baie knopperig en een bed baie lomp.

Elmarie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantasties lekker gerus!

Ruim kamer, hulpvaardig, netjies en skoon.

Rone V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rone V

Roamer's rest is stil en rustig, perfek vir 'n wegbreek.

Roamer's rest is perfek geleë vir diegene wat Parys wil ervaar.

Eric B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

Perfek!

Wat 'n aangename verrassing om in so 'n perfekte plek (vir my omstandighede as parapleeg) te kon oorbly vir 1 nag. Die kamer is lekker ruim en baie skoon en netjies, so ook die badkamer. Geen probleem om te kom en gaan nie, aangesien mens 'n eie sleutel vir die veiligheidshek kry. Eienaars pragtige vriendelike mense. Sal nie een oomblik twyfel om die plek aan te beveel of om weer daar oor te bly indien die geleentheid hom voordoen nie.

Ronel K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K

Ons het 'n rustige naweek gehad.

Ons is vriendelik ontvang en het te alle tye veilig gevoel.

Tinus O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus O

Baie lekker rustige area en naby aan middedorp.

Sarel het ons baie gul ontvang by aankoms en was baie behulpsaam. Roamers rest is loopafstand van die rivier en Parys Buiteklub en vir die meer fikses, selfs loopafstand van middedorp met al die restaurante en winkels.

John D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John D

Lekker rustig.

Vriendelike en flinke diens. Rustige omgewing.

Rentia R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia R

Het heel lekker gebly.

Het heel lekker gebly. Als was baie netjies en die eienaars baie vriendelik. Sal aanbeveel vir vriende en familie.

Dr Jan D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Jan D

Was goed.

Waarde vir geld. Vir besigheid was dit goed. Kan dit aanbeveel.

Rebecca K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca K

Not that bad.

See star-rating.

Susanna E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna E

Baie lekker en gerieflik naby die dorp se sakesentrum.

Was regtig aangenaam verras met die verblyf en dit was lekker naby die dorp se sakesentrum het sommer dorp toe geloop. Ek en my 2 kleindogters het heerlik gebly en dit was lekker dat ons in 1 kamer kon bly.

Gawie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gawie S

Net 'n slaapplek.

Die kamer wat ons in geslaap het het geen stoele in nie net 'n baie klein tafeltjie met net koffie, geen tee of rooibostee nie. Die wasbak is nie verbruikersvriendelik vir 'n man wat wil skeer nie, die watertoevoer tot die wasbak is ook so stadig as kan kom. Hierdie is net 'n slaapplek, netjies ja maar dit is waar dit eindig. Ek dink R500 per nag is dalk 'n bietjie baie vir wat jy kry.

Roamers Rest se terugvoer

Geagte Gawie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien dit as positief om net te kan verbeter waar ons kan.
Ons het stoele, tafels en tee beskikbaar. Ongelukkig kan alles nie altyd in die kamer pas nie en elke gas het sy eie voorkeer.
Die watertoevoer na die kamer is reggemaak, nadat 'n ander gas ons ingelig het en die blokasie reg toegemaak is.
Jammer oor jul ondervinding en dat ons nie kon gesels het as jul iets benodig het nie.
Julle is welkom om weer te kom kuier en met 'n afslag.
Groete
Sarel

Roamers Rest
Nico S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nico S

Uiters teleurstellend. Onvriendelik en onbehulpsaam.

By aankoms moes ons skakel om aan te meld. Kry boodskap dat die persoon nie beskikbaar is nie. Na 'n lang tyd daag 'n dame op om die hek oop te maak. Sy is onvriendelik en sê sy is nie die eienaar nie. Sy is 'n onderwyseres en help net uit. Haar man is in Durban. Sy oorhandig net die sleutel sonder om enigiets te verduidelik of om hulp aan te bied. Geen bedliggies. Net een kant van die bed het 'n vloermatjie op die teëlvloer. Drie verskillende koffiebekers. Een teelepel. Gordyne geskeur. Volgens die advertensie is dit 'n bekoorlike gastehuis, is daar braaiplekke en daaglikse skoonmaakdienste. Die braaiplekke is ook nie aan ons uitgewys nie en daar is geen verdere eetgery of braaitoerusting in die kamer nie. Ongelukkig het ons vooruit betaal vir 2 nagte en moes toe maar die twee nagte bly. Niemand het die tweede dag die plek kom skoonmaak nie. Met ons vertrek, daag die eienaar se pa op. Sy verweer is dat hul bord op die hek toon duidelik aan dat dit oornagkamers is en nie 'n gastehuis of B&B nie. Dit word egter op die webblad as 'n gastehuis geadverteer. Hierdie is die swakste verblyf wat ek nog ooit bespreek het.

Roamers Rest se terugvoer

Geagte Nico,

Jammer oor jul teleurgestelde verblyf ondervinding. Die terugvoer sal positief aangewend word om beter diens te kan lewer en persone op die dag beter opgelei te word met die ontvangs en verblyf van gaste. Ons het nog net goeie terugvoer gekry van al ons gaste en u terugvoer sal ons ernstig aanspreek en verhoed in die toekoms.

Roamers Rest
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 36A, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtKybWiK07R2AzM3jKn7TWfrn6QSX3CbmTd1EgQbAkQzEbt2szp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 36A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.89533912695 27.461263239384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang