Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robberg Ridge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kyra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Long weekend stay in Plett. Lovely apartment with gorgeous views. It's equipped with all we needed for a long weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beveel aan, heerlik gekuier. Baie lekker gebly. Lieflike huis met alles wat mens nodig het vir 'n lang kuier. Lekker matrasse en stort. Pragtige uitsig en alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Ongelooflik lekker. Die plek het alles wat jy nodig het om selfs vir 'n hele week te bly! Dit is baie netjie, skoon en die dekor is baie mooi. Ons wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

I really enjoy it, and I love the decor. I would really recommend it to friends and family. I would just recommend two things: A kettle for the gas stove and an inverter with solar for the load shedding. But overall it's lovely. I would really book again there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elle B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Pragtig! Die mooiste, lekkerste huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lovely place. The house is lovely and well-furnished, and we had a most comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Rustigste naweek en mooiste uitsig. Die huis is geleë in 'n klein sekuriteitskompleks en ons het dus baie veilig gevoel. Dit was maklik om die sleutel te kry en die huis het 'n pragtige uitsig. Daar is alles wat jy moontlik mag nodig hê en is gerieflik ingerig. Dit is beslis goeie waarde vir geld en ons sal weer hier bespreek in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Outstanding! Met every expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Great accommodation. Accommodation was very clean and kitted out with all that is needed. Ross was very friendly and made sure we were comfortable and needed nothing extra. Thank you for going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gerieflik, gemaklik en luuks. Ons het die paar dae se verblyf baie geniet. Ons was verras met die plek - skoon, netjies en baie volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christinastraat 10284, Robberg Ridge Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2805b863d964c985011bdec2bc7aab06f8f217e0410f35e86545b36287ab715a3296b1a4e23285ef97c219bb700fdd3cf4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 ERF 10284 Robberg Ridge Estate Maria Street, Whalerock 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084205186305 23.356337027063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang