Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robberg Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R14 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Robberg Road is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Bo-Robberg, Plettenbergbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aangesien dit met 'n pragtige uitsig en 'n swembad spog.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste kan in die swembad afkoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Robbergweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 14 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 14 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13a66772c091b1bbb8eab7f355283cc8db25344bf01a873bf18070a59c20128a6ebcf539fc055bad55e5c618105e3d7baaa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 500 per nag (plek vir 8) Robberg Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.065787 23.36889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang