Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Boutique Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jonathan A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties. Fantasties, loved it for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons het net daar geslaap, kon nie die plek benut nie. Ons het lekker gebly, alles is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dauline D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Beste backpackers! Silwerskoon, netjies. Baie lekker braaigeriewe. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustige omgewing. Plek is baie rustig en geleë in 'n goeie gebied. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ek het ongelooflik lekker gebly. Maak gou weer so, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynda
Robertson Boutique Backpackers
Kom kuier weer, julle is welkom.

Jamielee A
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons sal definitief weer na Robertson Boutique Backpackers gaan. Ek en my vriende het dit baie geniet. Die plekkie is baie skoon en die gasheer is baie vriendelik. Hy het ons baie gehelp en verwelkom. Dit is baie stil en die swembad is ook lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynda
Robertson Boutique Backpackers
Bly julle het dit geniet

Heindrich G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Het net oornag na 'n troue maar dit was baie lekker. Baie lekker. Skoon en netjies, alles wat jy nodig het. Die swembad was 'n bonus. Tuine was ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynda
Robertson Boutique Backpackers
Thank you for the review, Heindrich. Your stay was short but we are pleased you enjoyed it.

Marlene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Perfek vir vinnig wegbreek. Het baie lekker gekuier, sou volgende keer weer die tuinwoonstel verkies. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen G
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Absoluut geen klagtes, vriendelike diens, skoon en netjies. Heerlik gebly in 'n rustige, billike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtlaan 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMTc5NmYxLTAzN2EtNDc4Ni04NjlmLTc0ZjNhZjhjOTdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 4 Dordrecht Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.796961 19.891172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang