Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Halfway House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cecilia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike winterwegbreek. Die huis is lieflik geleë en toegerus vir lekker kuier in die winter en somer. Ons het lekker kaggel gemaak tydens ons winterbesoek. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Hallo Celia, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom terug by Robertson Halfway House.

Helen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie mooi en netjiese huis. Dit is 'n irritasie as jy 'n 3-slaapkamerhuis met 'n swembad huur en twee van die kamers is toegesluit en die swembad is toegemaak met 'n kombers wat swem nie moontlik maak nie. Dit is presies hoekom ek nie 'n gastehuis met net een kamer bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nina
Robertson Halfway House
Hallo Helen, dankie vir jou terugvoering. As 2 gaste besprek gee ons vir hul 1 slaapkamer. Die King kamer waarin julle geplaas was is die grootste in die huis met volledige ensuite badkamer en groot instap kas. As ek bewus was dat jul 3 kamers wou hê sou ek dit enige tyd oopsluit. Die gastehuis is op 'n landgoed geleë so vir veiligheids doeleindes word die swembad toe gemaak met 'n bekleedsel, maar gaste is welkom om dit enige tyd oop te maak. Dit maak maklik en vinnig oop. Jammer vir die ongerief

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ons het dit vreeslik geniet. Blyplek was alles wat ons verwag het. Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Beste Jan, baie dankie vir jou terugvoering dit was ‘n plesier om julle by Robertson Halfwayhouse te hê, julle sal altyd welkom wees.

Muriel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Dit was aangenaam. Die plekkie was pragtig ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Besre muriel, dankie vir jou positiewe terugvoering! Julle sal altyd welkom wees by robertson Halfwayhouse!

Monica M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig op die berge. Was 'n wonderlike vakansie en ek sal dit definitief aanbeveel. Die huis is skoon, netjies en modern met alles wat jy nodig het, dalk net 'n wasmasjien en toegang tot die garage om die fietse te kon stoor. Die kinders het ook die swembad vreeslik geniet. Baie lekker stoep met braai soos op die foto's. Met die streng landgoed reëls kon ons nie vriende of familie nooi vir koffie nie, maar die klubhuis was gelukkig tot ons beskikking vir Oukers-aandete. Die restaurant bedien heerlike kos en Nico en sy span gee absoluut die ekstra tree om mense welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Baie dankie vir jou terugvoering. Indien gaste toegang vra tot die garage vooraf dan kan hul daarvan gebruik maak. Dankie dat julle so mooi na Robertson Halfwayhouse gekyk het.

Santie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Heerlike, rustige omgewing. Netjiese, skoon fasiliteite. Dit is rustig en stil op die gholfbaan. Die huis is skoon en netjies en goed onderhou. Verwelkoming was vriendelik en behulpsaaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Beste Santie, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle sal altyd weer welkom wees by Robertson Halfway House.

Kenneth S
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Wat 'n ongelooflike plek, reg langs die gholfbaan maar vêr genoeg om privaat te wees. Goeie gehalte linne, fantastiese onderdakkuierplek met mooiste uitsig oor Robertson se berge. Ons is met baie trae harte daar weg. Halfway House is eintlik eerder 'n Full House! Absoluut niks ontbreek nie en dis regtig deurgaans 'n goeie kwaliteit blyplek. Ek gaan weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Beste Ken, Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by Robertson Halfway House.

Ruan H
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2021

Pragtige verblyf. Baie rustige verblyf, op die Robertson-gholfbaan. Perfek as jy beplan om die baan te speel. Netjies, skoon en veilig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nina
Robertson Halfway House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ruan. Julle is altyd welkom by Robertson Halfwayhouse!

Peabo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Lieflik. Dit was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Paebo. Ek hoop jul kom kuier binnekort weer.

Eldrich M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Beautiful place. Beautiful house with all that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Robertson Halfway House
Dear Eldrich, Thank you for the positive feedback. It was a pleasure to be your host. Thanks for treating Robertson Halfway House with respect.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Rivier- en Gholflandgoed, Sauvignonstraat 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfa094320a5cebe3083aef00a5471df40e557a04bcd002694105301acb9db2cce39e4ca25ca33289658e40e7bb0fca4e2011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Silverstrand River and Golf Estate 12 Sauvignon Street 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8129 19.8512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang