Robertson Halfway House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Cecilia K - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike winterwegbreek.
Robertson Halfway House se terugvoer
Hallo Celia, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom terug by Robertson Halfway House.
Helen R - Nov 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese huis.
Robertson Halfway House se terugvoer
Hallo Helen, dankie vir jou terugvoering. As 2 gaste besprek gee ons vir hul 1 slaapkamer. Die King kamer waarin julle geplaas was is die grootste in die huis met volledige ensuite badkamer en groot instap kas. As ek bewus was dat jul 3 kamers wou hê sou ek dit enige tyd oopsluit. Die gastehuis is op 'n landgoed geleë so vir veiligheids doeleindes word die swembad toe gemaak met 'n bekleedsel, maar gaste is welkom om dit enige tyd oop te maak. Dit maak maklik en vinnig oop. Jammer vir die ongerief
Jan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet. Blyplek was alles wat ons verwag het.
Robertson Halfway House se terugvoer
Beste Jan, baie dankie vir jou terugvoering dit was ‘n plesier om julle by Robertson Halfwayhouse te hê, julle sal altyd welkom wees.
Muriel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Robertson Halfway House se terugvoer
Besre muriel, dankie vir jou positiewe terugvoering! Julle sal altyd welkom wees by robertson Halfwayhouse!
Monica M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig op die berge.
Lees meerRobertson Halfway House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Indien gaste toegang vra tot die garage vooraf dan kan hul daarvan gebruik maak. Dankie dat julle so mooi na Robertson Halfwayhouse gekyk het.
Santie V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing. Netjiese, skoon fasiliteite.
Robertson Halfway House se terugvoer
Beste Santie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle sal altyd weer welkom wees by Robertson Halfway House.
Kenneth S - Apr 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plek, reg langs die gholfbaan maar vêr genoeg om privaat te wees. Goeie gehalte linne, fantastiese onderdakkuierplek met mooiste uitsig oor Robertson se berge. Ons is met baie trae harte daar weg.
Robertson Halfway House se terugvoer
Beste Ken,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by Robertson Halfway House.
Ruan H - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Robertson Halfway House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ruan. Julle is altyd welkom by Robertson Halfwayhouse!
Peabo C - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Robertson Halfway House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Paebo. Ek hoop jul kom kuier binnekort weer.
Eldrich M - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Robertson Halfway House se terugvoer
Dear Eldrich,
Thank you for the positive feedback. It was a pleasure to be your host. Thanks for treating Robertson Halfway House with respect.
Anne Marie B - Okt 2018
Algehele gradering
Was vreeslik lekker, sal beslis weer daar gaan oorbly. Puik!
Robertson Halfway House se terugvoer
Baie dankie Annemarie, hoop jul kan sommer binnekort weer kom kuier. Dit was net ‘n plesier om jul as gaste te kon ontvang!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverstrand Rivier- en Gholflandgoed, Sauvignonstraat 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang