Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Halfway House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Rivier- en Gholflandgoed, Sauvignonstraat 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Robertson Halfway House is 'n selfsorghuis in 'n veilige gholflandgoed in Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson. Die huis is 'n ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede wat die dorp bied, kan verken.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed; die tweede kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n aparte stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis bevat die basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief.

Die sitkamer het tonemeubels en 'n leerbank om op te ontspan, en daar is 'n houtkaggel om te gebruik. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai-area en 'n swembad.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Die landgoed beskik oor 24 uur-sekuriteit en is ook ideaal geleë 'n paar minute vanaf die middedorp, waar daar restaurante en winkels is om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Silverstrand Rivier- en Gholflandgoed, Sauvignonstraat 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robertson Halfway House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Rivier- en Gholflandgoed, Sauvignonstraat 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfa094320a5cebe3083aef00a5471df40e557a04bcd002694105301acb9db2cce39e4ca25ca33289658e40e7bb0fca4e2011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Silverstrand River and Golf Estate 12 Sauvignon Street 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8129 19.8512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang