Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Robertson Huis Kothuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 37, De Rust, 6550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Robertson House Cottage is 'n losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dié kothuis is in De Rust, Wes-Kaap geleë en is die ideale oornagverblyf vir familie en vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-bakamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Beide slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, die tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie kothuis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, en is ongeveer 35 km vanaf Oudtshoorn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerrit V
Saam met vriende
5.0
Ek sal hulle beslis aanbeveel. Baie netjies. Ongelooflik mooi, netjies en Suezette het uit haar pad gegaan om alles vir ons spesiaal te maak.
Mei 2025
Aletha C
Saam met vriende
5.0
We enjoyed a leisurely stay and would definitely recommend this to anyone. The house may appear small from the outside, but it is, in f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Annique B
Gesin met klein kinders
5.0
Sal vir seker weer my pitstop daar maak. Lieflike dorpie. Dit was fantasties. Fantastiese dorpie.
Des 2024
Marianne R
5.0
Lekker rusplek. Alles was baie netjies en ons het heerlik gekuier. Ons kleinseun het baie van die ou tikmasjien gehou.
Jun 2024
Edrick B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plekkie, gasvryheid en vriendelikheid. Die lekkerste verblyf en plekkie!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Schoemanstraat 37, De Rust, 6550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robertson Huis Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 37, De Rust, 6550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc122fd536e75d29db7efbd8199e6513c6d8cff5bb9b64afee4972d47d4b79e17ee8c9c7a52d084472d87656690338f7704f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 37 Schoeman Street De Rust 6550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.489965375299 22.533329129219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456