Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 15 November 2024. Bespreekbaar tot 22 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom Creek 4270, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied verblyf in die kusdorpie Plettenbergbaai langs die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed op die oewer van die Piesangrivier geleë.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, ketel en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n Weber-braai, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Goose Valley Gholfklub, Plettenbergbaai Buiteklub, Robberg Natuurreservaat en verskeie strande in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keurboom Creek 4270, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom Creek 4270, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr9CmhZeblCC6jGUQ790anajio1Z7DwaSPpvr3QwkFL4T3g1L07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4270 Keurboom Creek River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.061583333333 23.371583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang