Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 6, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Robin's Place is 'n bekoorlike woonstel in Potchefstroom wat eenvoudige en gerieflike verblyf bied ideaal vir 'n klein gesin. Die eiendom is naby die NWU-kampus, sportgronde en skole.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het sitplek en 'n klein etenstafel.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en lugversorging geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Meyerstraat 6, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Robin's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 6, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b4c3801e16dc2214e06b6a4cd2a5ddb1018023a0bbd978754aa1b963c9d4464dbc1a1898fabef746b38182881e12330a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Meyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.691715734199 27.09583960487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang