Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Quentin O
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie vriendelik en laat jou tuis voel. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
Goeiemore! Dankie, ons hoop ons sien julle weer! Groetnis.

Francois E
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Baie lekker oorgebly. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
Goeiemore! Baie dankie, Francois! Alles van die allerbeste wens ons jou toe met jou beplande aftrede. Groetnis, Hans & Bessie. PS. Jy is welkom om enige tyd te kom kuier.

Johan W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Was daar vir werk maar die slaap was uitstekend. Baie lekker gebly, beter kon ek nie gekry het teen daardie prys nie. Sal vir seker weer teruggaan as ek daai rigting werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
Baie dankie, maar ek voel ons het eintlik niks vir jou gedoen nie! Hans wou nog vir jou die Ski-bootklub gaan wys, maar hulle is Maandae toe.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Goed. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was stil, rustig en was vriendelik in Afrikaans ontvang. My verwagting was oortref. Baie dankie aan die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
Baie dankie Jaco. Ons het die volgende dag heeltyd aan julle gedink . Ons hoop die trekkery het goed afgeloop en dat julle n baie gemakliker reis terug huistoe beleef het , na die nagmerrierit hierheen. Liefdegroete aan jou vrou en die familie.

Lemmon R
1 nag
4.6
Jan 2023

Quier, comfortable, spacious. Homely accommodation. Spacious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
Thank you. We will happily accommodate you again, as you were a very pleasant guest. Regards, Bessie

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
Baie dankie ! Julle was ook baie aangename gaste - dit was lekker om julle hier te he . Groetnis

Marilia S
1 nag
5.0
Aug 2022

Everything I needed. I drove and had place to park my car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
Robin's Rest
But the lady who made this kind comment was the PERFECT guest. I felt guilty for doing so little for her!

Carika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Sal Robin's net defnitief aanbeveel en weer daar inboek. Dit is geleë in n baie veilige area, en naby aan alles wat jy nodig het. Baie lekker plekkie wat ons gehad het, en sal defnitief weer daar inboek as ons in die area is. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik vir die versoeke wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaldvis 10, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX3fAO3x8gngsh2tICmtmva761Ucc1CZG5fgBLcY6XWjWPBHfiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 10 Naaldvis Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.773453 32.118312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang