Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocherpan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Odette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

My nuwe gunsteling by die see. As jy wil rus met wonderlike see uitsig. Ons het dit baie geniet. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Rocherpan
Odette, dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het julle kuier in Rocherpan geniet. Dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Elani V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantastiv Weekend! We had the best time staying in this gorgeous home by the seaside! It is very neat and modern with lots of space! We were 5 adults and 4 toddlers. The kids loved being able to play in the sand right outside the door! We took along loads of blankets so they also played inside on the blankets. Beach access was great! Gas stove and chargeble lights helped with the loadshedding. Nice to be able to use a dishwasher and wifi. We would love to return for another visit!!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Rocherpan
Dear Elani Thank you for the feedback, we are glad you enjoyed your stay, it was just a pleasure to have you as guests. Hope to see you soon.

Pierre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Baie geniet! Baie lekker gebly en was 'n ongelooflike mooi omgewing! Sal weer kom! Daar moet beter oorsig getoon word in terme van reels om skoonmaak aangesien ons gese was jy moet jou skottelgoed self was en plek skoon los vir volgende gaste. Anders verhaal die koste uit jou deposito, maar het self nie sekere goedere nie skoon gekry nie, soos glase, en vuil onder beddens en banke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Rocherpan
Goeie dag Pierre Dankie dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer te gee. Ons waardeer jou insette en wil graag aandag gee aan die bekommernisse wat jy geopper het rakende die skoonmaak van die eiendom. Soos uiteengesit in ons Huisreëls: Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito te gebruik vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste indien die verblyf vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is - ongelukkig het ons in die verlede gaste gehad wat die huis baie vuil gelaat het dat die normale skoonmaakfooi nie die skoonmaak gedek het nie en in so geval word daardie ekstra koste van die gaste verhaal. Ons wil graag duidelik maak dat ons nie van ons gaste verwag om die eiendom skoon te maak vir die volgende gaste nie. Dit is die verantwoordelikheid van die skoonmaakdiens, soos ek ook aan jou genoem het toe julle uitgeboek het en jy die bg. onder my aandag gebring het. Ek het ons reeds met die skoonmaakdiens gepraat en het hulle reeds hulle skoonmaakprotokol opgeskerp om te verseker dat die eiendom deeglik skoongemaak en voorberei word vir ons gaste.

Anna-marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Rustig en so gerieflik. Op die strand, nader aan see kan jy nie vra. Pragtige huis, pragtige see-uitsig. Baie lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezle
Rocherpan
Goeie dag Anna-Marie. Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het julle het julle kuier by Rocherpan geniet en tyd gekry om te ontspan, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Rina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Weer was goed en baie rustig. Ons vind die huis baie koud, daar is nie handdoeke, vuuraansteker, bedmatjies langs al die beddens nie. Hulle kan ook vir 'n mens een van elk, wasmasjien en skottelgoedseeptablette, los net om mee te begin, veral vir buitelanders. Solar is 'n moet vir ligte.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Liezle
Rocherpan
Goeiedag Rina. Dankie vir jou terugvoering. Soos voor die tyd aan jou gekommunikeer in die advertensie en per e-pos, verskaf ons nie handdoeke nie, ook nie enige skoonmaakmiddels nie dit is selfsorg akkommodasie - maar as jy mooi gekyk het in die kas onder die wasbak was daar twee tablette vir die skottelgoedwasser en 'n botteltjie skottelgoedseep. Daar is losstaande LED-ligte in die huis, 'n gasstoof en die Wi-Fi bly aan wanneer dit beurtkrag is. Ongelukkig het ons hierdie jaar 'n baie koue winter en kan ons nie die weer beheer nie en is dit maar koud in die aande.

Carin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Wonderlike wegbreek van die bedrywige stad. Ons het ons tyd by Rocherpan baie geniet, die huis is goed gemeubileer, baie groot ruimte, alles was netjies en skoon. Die see uitsig en stappies op die strand was hemels. Dankie Liezle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Rocherpan
Goeiedag Carin, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Rocherpan en in ons pragtige dorpie geniet. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te he. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Gene P
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Home away from home. Wonderful house, perfectly located, very quiet area - true relaxation! Just what our family needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

A gorgeous modern home in a marvelous location with beautiful views and iconic sunsets. A must visit! We loved everything about this beautiful home and really enjoyed our stay. The house is equipped with everything one needs for a home away from home visit. One small recommendation: rugs in the wintertime as the screet flooring makes the house quite cold or perhaps panel heaters, especially for the humidity on the bedding. Other than that - stunning home! Looking forward to our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Rustig en heerlik. Die huis is fantasties toegerus met alles wat mens benodig. Dit is pragtig en netjies. Ons het ons verblyf so baie geniet dat ons skoon hartseer was om op te pak ek huistoe te gaan. Die uitsig is onbeskryflik mooi en sommer 'n klipgooi van die strand af. Pragtige sonsondergange en rustige atmosfeer. Dit was werklik baie lekker. Dankie aan Liezle vir al jou hulp en terugvoer wanneer ons 'n navraag gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Rocherpan
Beste Rene Ek is so bly julle het julle gekuier in Rocherpan geniet. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons sien uit na julle volgende kuier.

Tertia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Dit was 'n absoluut wonderlike naweek in Rocherpan! Rocherpan het perfek aan al ons verwagtinge voldoen! Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons die Weskus besoek. Ons dink die plek sal bietjie koud wees in die winter met die sementvloere, sal aanbeveel dat hul verwarmers aanskaf vir die winter. Hul kan ook meer vullissakke voorsien vir vullis vir mense wat net 'n naweek kom bly. 'n Aanduiding is ook noodsaaklik vir die gaste van hoe die die sakke vir vullisverwydering werk i.v.m. die herwinning. Bv. die deurskynend sakke is vir plastiek, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA384147de2d49fa7523d8d81f0f274ba1c97d7e80d640132ce7a6a6519e952d783a019a6dd29b78fcb21bb32b820418e02e15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 12 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682906331854 18.243292719126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang