Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocherpan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Rocherpan
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Odette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

My nuwe gunsteling by die see.

As jy wil rus met wonderlike see uitsig. Ons het dit baie geniet. Sal vir seker weer kom.

Rocherpan se terugvoer

Odette, dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het julle kuier in Rocherpan geniet. Dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Rocherpan
Elani V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V

Fantastic Weekend!

We had the best time staying in this gorgeous home by the seaside! It is very neat and modern with lots of space! We were 5 adults and 4 toddlers. The kids loved being able to play in the sand right outside the door! We took along loads of blankets so they also played inside on the blankets. Beach access was great! Gas stove and chargeble lights helped with the loadshedding. Nice to be able to use a dishwasher and wifi. We would love to return for another visit!!!

Rocherpan se terugvoer

Dear Elani
Thank you for the feedback, we are glad you enjoyed your stay, it was just a pleasure to have you as guests. Hope to see you soon.

Rocherpan
Pierre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Baie geniet!

Baie lekker gebly en was 'n ongelooflike mooi omgewing! Sal weer kom! Daar moet beter oorsig getoon word in terme van reels om skoonmaak aangesien ons gese was jy moet jou skottelgoed self was en plek skoon los vir volgende gaste. Anders verhaal die koste uit jou deposito, maar het self nie sekere goedere nie skoon gekry nie, soos glase, en vuil onder beddens en banke.

Rocherpan se terugvoer

Goeie dag Pierre
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer te gee. Ons waardeer jou insette en wil graag aandag gee aan die bekommernisse wat jy geopper het rakende die skoonmaak van die eiendom.

Soos uiteengesit in ons Huisreëls:
Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito te gebruik vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste indien die verblyf vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is - ongelukkig het ons in die verlede gaste gehad wat die huis baie vuil gelaat het dat die normale skoonmaakfooi nie die skoonmaak gedek het nie en in so geval word daardie ekstra koste van die gaste verhaal.

Ons wil graag duidelik maak dat ons nie van ons gaste verwag om die eiendom skoon te maak vir die volgende gaste nie. Dit is die verantwoordelikheid van die skoonmaakdiens, soos ek ook aan jou genoem het toe julle uitgeboek het en jy die bg. onder my aandag gebring het. Ek het ons reeds met die skoonmaakdiens gepraat en het hulle reeds hulle skoonmaakprotokol opgeskerp om te verseker dat die eiendom deeglik skoongemaak en voorberei word vir ons gaste.

Rocherpan
Anna-marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie V

Rustig en so gerieflik.

Op die strand, nader aan see kan jy nie vra. Pragtige huis, pragtige see-uitsig. Baie lekker ontspan!

Rocherpan se terugvoer

Goeie dag Anna-Marie. Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het julle het julle kuier by Rocherpan geniet en tyd gekry om te ontspan, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Rocherpan
Rina N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina N

Weer was goed en baie rustig.

Ons vind die huis baie koud, daar is nie handdoeke, vuuraansteker, bedmatjies langs al die beddens nie. Hulle kan ook vir 'n mens een van elk, wasmasjien en skottelgoedseeptablette, los net om mee te begin, veral vir buitelanders. Solar is 'n moet vir ligte.

Rocherpan se terugvoer

Goeiedag Rina. Dankie vir jou terugvoering. Soos voor die tyd aan jou gekommunikeer in die advertensie en per e-pos, verskaf ons nie handdoeke nie, ook nie enige skoonmaakmiddels nie dit is selfsorg akkommodasie - maar as jy mooi gekyk het in die kas onder die wasbak was daar twee tablette vir die skottelgoedwasser en 'n botteltjie skottelgoedseep.
Daar is losstaande LED-ligte in die huis, 'n gasstoof en die Wi-Fi bly aan wanneer dit beurtkrag is. Ongelukkig het ons hierdie jaar 'n baie koue winter en kan ons nie die weer beheer nie en is dit maar koud in die aande.

Rocherpan
Carin V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Wonderlike wegbreek van die bedrywige stad.

Ons het ons tyd by Rocherpan baie geniet, die huis is goed gemeubileer, baie groot ruimte, alles was netjies en skoon. Die see uitsig en stappies op die strand was hemels. Dankie Liezle.

Rocherpan se terugvoer

Goeiedag Carin, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Rocherpan en in ons pragtige dorpie geniet. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te he. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Rocherpan
Gene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene P

Home away from home.

Wonderful house, perfectly located, very quiet area - true relaxation! Just what our family needed.

Michelle B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

A gorgeous modern home in a marvelous location with beautiful views and iconic sunsets. A must visit!

We loved everything about this beautiful home and really enjoyed our stay. The house is equipped with everything one needs for a home away from home visit. One small recommendation: rugs in the wintertime as the screet flooring makes the house quite cold or perhaps panel heaters, especially for the humidity on the bedding. Other than that - stunning home! Looking forward to our next visit!

Rene J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Rustig en heerlik.

Die huis is fantasties toegerus met alles wat mens benodig. Dit is pragtig en netjies. Ons het ons verblyf so baie geniet dat ons skoon hartseer was om op te pak ek huistoe te gaan. Die uitsig is onbeskryflik mooi en sommer 'n klipgooi van die strand af. Pragtige sonsondergange en rustige atmosfeer. Dit was werklik baie lekker. Dankie aan Liezle vir al jou hulp en terugvoer wanneer ons 'n navraag gehad het.

Rocherpan se terugvoer

Beste Rene
Ek is so bly julle het julle gekuier in Rocherpan geniet.
Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons sien uit na julle volgende kuier.

Rocherpan
Tertia M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Dit was 'n absoluut wonderlike naweek in Rocherpan! Rocherpan het perfek aan al ons verwagtinge voldoen!

Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons die Weskus besoek. Ons dink die plek sal bietjie koud wees in die winter met die sementvloere, sal aanbeveel dat hul verwarmers aanskaf vir die winter. Hul kan ook meer vullissakke voorsien vir vullis vir mense wat net 'n naweek kom bly. 'n Aanduiding is ook noodsaaklik vir die gaste van hoe die die sakke vir vullisverwydering werk i.v.m. die herwinning. Bv. die deurskynend sakke is vir plastiek, ens.

Danie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Great location, spacious, garage for the car, clean kitchen utensils and cutlery.

Cell phone reception is non-existent, Wi-Fi would be a massive plus point.

Rocherpan se terugvoer

Beste Danie
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê en ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Rocherpan
Frans B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Fantastiese ligging.

Ons het die huis vreeslik geniet. Dis modern, ruim en die ligging is onverbeterlik. Regtig 'n pragtige huis en ons sal graag weer daar bly. Die feit dat ons hondjie kon saamgaan, maak dit 'n fantastiese bestemming. Maar, die kliëntediens was te rigied en onbuigsaam vir 2020 en die agent moet meer ag slaan op gasvryheid in terme van reëls. Dit sal ook 'n goeie idee wees om meer eetgerei en breekware beskikbaar te stel. Daar is net 6 van alles. In kort, perfekte huis met onnodige reëls.

Rocherpan se terugvoer

Beste Frans
Baie dankie vir jou terug voer, ons is bly julle het lekker gekuier.
Onglukkig is 10:00 uitboek tyd, ek glo nie dit kan as rigied en onbuigsame of onnodige reëls bestempel word nie, 10:00 is die algemene uitboek tyd en gee ons net genoeg tyd om die huis weer skoon en netjies te kry vir die volgende gaste wat moet inboek, om hulle kuier ook so aangenaam moontlik te maak. Die huis kan selgs ses persone akkommodeer daarom is daar ses van alles in die huis.

Rocherpan
Willem V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Bitter lekker en pragtig!

Baie lekker gekuier! Sal definitief weer gaan!

Jennie T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie T

Heerlik gerus.

Baie netjies, modern en goed toegerus. Wou nie huis toe gaan.

Izelle R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle R

Ons sal graag weer by Rocherpan wil gaan bly.

Rocherpan is ‘n baie ruim huis met alles wat mens nodig het op ‘n wegbreek. Die uitsig op die see is fantasties en dis net ‘n paar tree tot op die strand.

Rocherpan se terugvoer

Beste Izelle. Ek is bly julle het lekker gekuier. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Rocherpan
Willie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Lekker naweek langs die see met familie, weg van geraas af, vreedsaam.

Fantasties, die weer het goed saam gespeel, wat 'n seëning.

Gideon R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon R

Baie mooi ligging.

Ons het die naweek by Rocherpan baie geniet, die kamers met hulle eie storte was skoon en baie netjies. Daar is niks negatief wat ek oor die huis kan sê nie. My familie het hulle almal terdeë geniet. Baie dankie, ons sal definitief terug wees.

Rocherpan se terugvoer

Beste Deon en familie,

Dit was weereens net 'n plesier om julle as gaste te hê. Bly julle het julle kuiertjie in Rocherpan geniet.

Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Rocherpan
Louis S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Asemrowend!

Ongelooflike huis en dorpie, mooiste sonsondergang en uitsigte. Die gedruis van die see is al wat jy hoor.

Rocherpan se terugvoer

Beste Louis,

Ek is bly julle het jul wittebrood by ons geniet, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Alles wat mooi is vir jou en vroulief en ek hoop julle kom kuier weer by ons met jul eerste huweliksherdinking.

Groete,
Rocherpan bestuur

Rocherpan
Chery H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chery H

What a beautiful place, it felt like home.

Had a wonderful stay. Felt like home. The beach front made the stay even more pleasant - hearing the waves as you wake up in the morning is pure bliss!

Rocherpan se terugvoer

Hi Chery,
I am glad you enjoyed your stay.

Rocherpan
Peter S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Dit was wonderlik, sal definitief weer gaan.

Was fantasies. Naby die see, leefarea wonderlik. Dit is 'n lekker plek.

Rocherpan se terugvoer

Hi Peter,
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Mooi bly.

Rocherpan
Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA384147de2d49fa7523d8d81f0f274ba1c97d7e80d640132ce7a6a6519e952d783a019a6dd29b78fcb21bb32b820418e02e15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 12 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682906331854 18.243292719126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang