Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rochester

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Fritz N
1 nag
5.0
Sep 2024

Great. Great stay! Loved the security, and everything was perfect. Brian is a wonderful host, great with interaction. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie baie lekker. Fantastiese uitsig, baie mooi gerieflike huis met alles wat nodig is. Die wasbak in die kombuis is enig in sy soort. Beplan alreeds ons volgende kuier daar. Eienaar is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lovely, comfortable home in a safe estate. Great, very accommodating host. The house had everything and more than required. Such a lovely "kuier" home. That stoep is wonderful! We spent most of our time there. Very comfortable home with a great location and stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Rochester
Thank you so much for your very kind words. Thank you for the lovely condition that you left the property in. We still have more improvements coming such as another very large indoor wood burning fireplace on the stoop, aircon, etc. Have a wonderful week further. Brian Owner

Ronel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beautifully surprising. This was a great place offering more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Verseker een van die beste plekke waar ons al gebly het. Baie goeie diens ervaar. Ongelooflike plek. Alles was baie netjies en mooi. Die gasheer was uit die boeke. Hy het van begin tot einde vir seker gemaak alles is in plek. Was regtig 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Rochester
Thank you so much for such a beautiful review and such kind words. It means the world to us. We will keep improving our product and won't stop. Plans for air conditioning, solar, a large additional wood burning fireplace and more are on the table. Take care and God Bless. Brian

Lani D
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Rochester is baie lekker geleë en baie veilig. Heerlike sonstoep, baie plek om te sit en kuier. Die erf langs is besig met ontwikkeling en mag dalk van die uitsig ontneem in die toekoms. Om self hout te koop is glad nie 'n probleem nie, en die houthert het die vertrek heerlik verwarm. Ons sou graag die sonstoep op winteraande wou verhit, want mens neig om meer daar te sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Rustig en baie lekker om so entjie uit die besige dorp te bly. Huis is cozy. Baie gerieflike huis vir 'n familie of vriende kuier. Heerlike stoep met baie sitplekke. Kombuisarea ook heerlik met die ingeboude braai. Drie dubbelkamers met elkeen sy eie badkamer was ideaal. Bed in een slaapkamer bietjie klein - dubbelbed, maar ander kamers het beter groter beddens. Maak ook net seker dat in die winter alle beddens elektriese komberse op het, en nie net party nie. Een kamer se elektriese kombers was foutief en kan nagekyk word. Verder was die huis baie netjies en skoon met als wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderlike uitsig - jammer oor paar bome reg voor stoep! Sonpanele sal 'n groot verbetering wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2023

It was acceptable. Would have liked some wood on arrival and the property outside is in a bit of neglect, otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Rochester
Thank you so much for your feedback which we always take extremely seriously. With regards to your comments, we did have temporary outside furniture for 1 week only as we waited for new furniture to arrive which was delayed, and we did notice a faded cushion which was not up to our standard. We have our new furniture arriving this week which will be upholstered by an interior design company and will exceed expectations. The wood we do not provide as with all Clarens properties I'm afraid, but is widely available in town at an affordable price.

Danie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Luuks, skoon en netjies. Het 'n heerlike verblyf met uitgebreide familie gehad. Ons gasheer, Brian, was ongelooflik hulpvaardig en tegemoetkomend. Die huis is ideaal vir 'n gesin met tieners, en is perfek vir 'n naweek (of langer) kuier in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R4 990
R 4 990 R 3 992
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 990
R 4 990 R 3 992
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 128, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe459ec430f06833ef7d050a22aa9dbde6fd435823c5eaf44e1c8f3b21d04e36bb0029ac8e3349c3c6d9f2deb9580d7e95af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 990 nouVanaf R3 992 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Stand 128 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.51049 28.42994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang