Rock Art Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 54, Zeekoe Water, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rock Art Guest House is in Witbank op die Hoëveld geleë en dis omring deur plaaslike steenkoolmyne. Daar is verskeie kragstasies en staalfabrieke in die omgewing.
Daar is 10 gastesuites en elke suite is individueel versier. Elke kamer het lugversorging of 'n plafonwaaier, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n eetkamer, veilige parkeerplek, wasgoeddienste en braaigeriewe in. Daar is ook 'n kragopwekker en spaarwater indien daar 'n onderbreking is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Julius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Perseel 54, Zeekoe Water, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
- Gaste dink Rock Art Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 54, Zeekoe Water, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang