Rock Cod House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lincoln-weg 131-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Rock Cod House is 'n gerieflike vierslaapkamerhuis, wat goed toegerus is vir selfsorg, en dis in Port Edward reg langs die vuurtoring, geleë. Die huis is net 80 m vanaf die see en 2 km van die hoofstrand af.
Daar is slaapplek vir 12 tot 14 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -woonkamer en 'n groot stoep met 'n see-uitsig.
Al die kamers het 'n see-uitsig met toegang tot die balkon. Kamer 1 het slaapplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Kamer 2 het slaapplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Kamer 3 het slaapplek vir 4 en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Kamer 4 het slaapplek vir 4 en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die woonkamer het 'n slaapbank met slaapplek vir 2 mense.
Die groot kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, aparte vrieskas, ketel, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Daar is lieflike rots formasies in die huis wat 'n unieke atmosfeer skep. Die huis is ideaal vir 'n groot groep omdat daar ruim leef areas, kamers en 'n stoep is waarop gaste kan ontspan. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis. Daar is ekstra water vir 'n noodgeval.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Channel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lincoln-weg 131-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rock Cod House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lincoln-weg 131-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang