Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock House @ Benlize

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jaco O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent. Great host, well appointed and spotless with one of the best views in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maret L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly en ontspan. Die huis is netjies, baie ruim, en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Dit is 'n uitstekende plek. Rustig, netjies, privaat. Sal enige tyd Rock House weer besoek. Die enigste ongemaklikheid wat ons wel beleef het, is geen gordyn in die sitkamer nie. Ek sal een voorstel: 'n skadunet op die stoep, want deur die dag bak die son jou uit en in die aand kan die windjie nogals lastig raak. Soos die plek groei, sal ek ook 'n jacuzzi voorstel en nie 'n warm tub nie, maar met als is ons baie baie tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing stay. Amazing stay backed by incredible views and perfect service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

It has a beautiful view and we love the Jacuzzi. We highly recommend a stay at the Rock House @ Benlize. We stayed for a week and could have stayed another week; we loved it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laurianne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Stunning views, lovely house and everything you need. The hot tub had been warmed, the instructions were clear and the views were stunning. It was so stunning we just wanted to stay on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

We had a wonderful time at Rock House @ Benlize. This is a gem of a place. The view is amazing and very peaceful. Our family enjoyed every moment. We would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Serene. Our stay at Rock House was great. Each morning held tranquility in the sound of birds chirping and amazing scenery. The home had pretty much all equipment required for a comfortable stay. Minette was accommodating and quick to respond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerieflik, baie lekker, rustig. Dit was baie netjies met aankoms, in- en uitcheck was gemaklik en gerieflik. Daar is 'n grondpad om te ry, baie goeie toestand (ons kon met BMW daar ry). Die uitsig is fantasties! Kamers en leefarea/kombuis is 'n goeie grootte vir die hoeveelheid mense, stoep is gerieflik. Was wel buitengewoon warm toe ons daar was so 'n aircon sou lekker gewees het, maar dakwaaiers kon die werk tot op 'n punt doen. Sal verseker weer book in die toekoms. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2023

Pragtige uitsig! Ons het baie lekker gebly, soveel so dat ons weer daar sal oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalapor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38964b2a3cc9faed4b2c99227ec3ae7ebd788f7bd3692ffe4dd0a328dd0865f12a2fbca77b39084561db9172f21d29882cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Jalalpor Road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.7879816167 27.871711241308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang