Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock House @ Benlize

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalapor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Vanaf R2 750 R2 475 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rock House @ Benlize is 'n selfsorghuis in privaat besit. Dit is op dieselfde perseel as die Benlize Lodge. Die huis het 'n unieke styl en is stylvol gemeubileerd met 'n pragtige uitsig oor die Hartbeespoortdam.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n slaapbank wat ideaal is vir 'n kind. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Oopvoudeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, ingeboude braai 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig oor die dam.

Gaste kan die geriewe by Benlize Lodge gebruik. Dit sluit 'n swembad, tennisbaan en klimraam vir kinders in. Die lodge het ook 'n lapa en kroeg wat bespreek kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaco O
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Great host, well appointed and spotless with one of the best views in town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Maret L
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly en ontspan. Die huis is netjies, baie ruim, en het alles wat ons nodig gehad het.
Jun 2024
Trudy W
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing stay. Amazing stay backed by incredible views and perfect service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Coreen P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit is 'n uitstekende plek. Rustig, netjies, privaat. Sal enige tyd Rock House weer besoek. Die enigste ongemaklikheid wat ons wel beleef ...
Sien meer
Jun 2024
Laurianne S
Saam met vriende
5.0
Stunning views, lovely house and everything you need. The hot tub had been warmed, the instructions were clear and the views were stunn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jalapor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Rock House @ Benlize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalapor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38964b2a3cc9faed4b2c99227ec3ae7ebd788f7bd3692ffe4dd0a328dd0865f12a2fbca77b39084561db9172f21d29882cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Jalalpor Road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7879816167 27.871711241308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang