Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Jumper Country House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 46, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 560 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rock Jumper Country House is 'n huis in Rooi-Els wat 'n rustige wegbreek met ongelooflike uitisgte en 'n swembad bied.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ysmasjien. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n TV met kringklank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot dek met 'n sitarea, gasbraai, etenstafel, pizza-oond en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 759

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Clarence-rylaan 46, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 46, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb12afb12cb292709869165afd2402c9bd54a21bb3258bc40eee292363acf45dd987757c5c458dd41e891a0cdd96ad51a1a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560 per nag (plek vir 7) 46 Clarence Drive Rooi Els 6466 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.301331 18.820522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang