Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ideaal vir wegbreek of oornag. Almal was vriendelik en professioneel. Het ons tegemoet gekom om die sleutel vroeër te kry. Rustig, baie diere. Ontbyt was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, skoon, vriendelik en baie diere. Dit was baie rustig daar. Daar is ook baie diere op die oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Rustige atmosfeer. Ek het lekker gebly, en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspannend. Dit was baie stil en rustig. Ons was die enigste kampers by die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmeline R
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Excellent location and ambiance. Lovely setting and very nice rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Skoon luukse tent. Ek was vriendelik ontvang. My tentakommodasie was luuks en skoon, maar met enige tent kom die geraas van buite af altyd in, en daar was baie geraas van trekkers tot alarms wat afgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Linda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Rustig, skoon en netjies, pragtige omgewing. Ja, dit is 'n baie rustige omgewing, perfekte ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Rustige, gemaklike verblyf. Dit het al ons verwagtinge oortref. Al die diere en die gronde is pragtig. Dit was vreeslik rustig en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ons het baie lekker gebly, dit is netjies en die kinders het dit baie geniet. Baie netjies, veilig en pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie mooi plek. Perfek vir 'n gesin met klein kinders. Ons het dit baie geniet by Rock View Lodge. Die eienaars is baie aangenaam. Die kamers is lekker groot en perfek vir 'n klein gesin met 1 of 2 kinders. Die swembad, trampoline en speelarea was lekker vir die kinders. Dit is 'n baie mooi plek en sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamsyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 23, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIM2jfaVk4kFTS4a70fdqHtDyRvgWliewio13xhwfoiRlYopHEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 105 Burnside Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.457916794718 30.885445980465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang