Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock View Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamsyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Rock View Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerda V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Ideaal vir wegbreek of oornag.

Almal was vriendelik en professioneel. Het ons tegemoet gekom om die sleutel vroeër te kry. Rustig, baie diere. Ontbyt was ongelooflik.

Herman B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Rustig, skoon, vriendelik en baie diere.

Dit was baie rustig daar. Daar is ook baie diere op die oord.

Fritz S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Rustige atmosfeer.

Ek het lekker gebly, en sal dit aanbeveel.

Ria K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Rustig en ontspannend.

Dit was baie stil en rustig. Ons was die enigste kampers by die dam.

Emmeline R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmeline R

Excellent location and ambiance.

Lovely setting and very nice rooms.

Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman L

Skoon luukse tent.

Ek was vriendelik ontvang. My tentakommodasie was luuks en skoon, maar met enige tent kom die geraas van buite af altyd in, en daar was baie geraas van trekkers tot alarms wat afgaan.

Linda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Rustig, skoon en netjies, pragtige omgewing.

Ja, dit is 'n baie rustige omgewing, perfekte ontspanning.

Tania D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Rustige, gemaklike verblyf.

Dit het al ons verwagtinge oortref. Al die diere en die gronde is pragtig. Dit was vreeslik rustig en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Lenie N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie N

Ons het baie lekker gebly, dit is netjies en die kinders het dit baie geniet.

Baie netjies, veilig en pragtige plek.

Sarel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Baie mooi plek. Perfek vir 'n gesin met klein kinders.

Ons het dit baie geniet by Rock View Lodge. Die eienaars is baie aangenaam. Die kamers is lekker groot en perfek vir 'n klein gesin met 1 of 2 kinders. Die swembad, trampoline en speelarea was lekker vir die kinders. Dit is 'n baie mooi plek en sal vir seker weer terug wees.

Allan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan N

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel.

Dit was 'n baie goeie ondervinding.

Herman R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Baie stil en rustig.

Luukse tente is perfek. Alles is skoon en netjies en tent het alles wat nodig is. Sal definitief weer gaan kuier en sal dit beslis aanbeveel.

Albert K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K

Uitstekend.

Die aandete wat spesiaaal voorberei was, was uit die boonste rakke.

Corne H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Heerlik!

Warm ontvangs, gereelde kommunikasie vanaf bestuur en 'n heerlike, rustige omgewing!

Monique J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Baie lekker en gasvrye plek wat 'n rustige atmosfeer het.

Die uitsig oor die dammetjie is baie mooi. Die swembadopset is baie mooi en gerieflik op die stoep. Die ontbyt wat voorgesit word is baie keurig voorberei en die diens is voortreflik.

Bok V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Gasvry, pragtig en goeie diens.

Ons bly in Nelspuit en wou net 'n vinnige wegbreek doen. Hoe wonderlik was die diens en verblyf nie gewees by julle nie? Baie dankie. Die plek is skoon en netjies en so baie rustig gewees. Kos was heerlik.

Gerhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Peaceful.

Friendly and helpful staff, excellent accommodation and peaceful surroundings.

Pheletso L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pheletso L

I had a beautiful stay here. The staff, the units, the scenery. All so beautiful!

The only this we had a bit of a struggle with was a stove. We expected a self catering place to have that, but all in all we had a great time.

Corné E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corné E

Was baie rustig en lekker gewees.

Die tente moet dalk net so 'n uur of twee voor die tyd oopgemaak word vir vars lug. Was bietjie bedompig toe ons oopgesluit het.

Marius S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Puik vir oorslaap en baie veilig en netjies en skoon, m.a.w. perfek!

Die tente was baie skoon en netjies en dis regtig ideaal vir oorslaap na Wildtuin en Mosambiek en nis ook aby aan Nelspruit maar tog buite die dorp.

Werner L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Familiefees-verblyf.

Ons het die blyk basies gebruik net om te slaap. Ons was die naweek daar vir die InniBos familie fees wat daar naby was. Die eenheid was baie gemaklik en netjies. Die WiFi is net baie swak in die spesifieke eenheid omdat dit basies onder die hoo gebou is, met 'n sementdak.

Manie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie G

Gasvry, lekker kos en goeie oornagplek gewees.

Sien sterre.

Anita W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Fantasties.

Ek sal weer gaan, die keer met die karavaan.

Hansie R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R

Rustig en netjies.

Dit is heerlik stil en die fasiliteite is eersteklas.

Annelie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Ons het dit baie geniet en daar is alles wat nodig is.

Die plek is baie mooi, goed ingerig en skoon met baie mooi natuurskoon en rustige omgewing. Ons het in 'n toegeruste tent gebly. Hul kan dalk net aandag gee aan die warmwaterstelsel. byna onmoontlik om die water te reguleer. Dan te warm en dan te koud. Ek weet dit kan 'n probleem wees met gaswarmwaterstelsels. Verder was alles 100% en het ons die verblyf baie geniet.

Andre H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Baie skoon en vriendelik.

Die diens is uitstekend. Hulle gaan uit hulle pad om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Baie vriendelik en is op goeie plek geleë en naby meeste besienswaardighede. Die rustigheid en natuurskoon en wild wat daar beweeg is wonderlik. Verblyf is fantasties. Eenhede is baie skoon en alles is daar. Beveel Rockview Lodge aan en sal weer daar gaan kuier. Baie dankie aan die personeel julle is wonderlik.

Emily Johanna V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily Johanna V

Amazing, beautiful! Breathtaking.

I will go back there all the time. It was amazing, did not want to come back home.

Louis S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Gerieflik, skoon, stil, veilig.

Voldoen aan al die behoeftes, baie stil en veilig en jy kan net lekker ontspan. Lekker braaipakke en die atmosfeer is net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad.

Joubert M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert M

Fantastiese plek om te bly en waarde vir geld.

Vriendelikke personeel. Skoon eenhede.

Johan P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Uitstekende gasvryheid.

Vinnige flinke diens en baie mooi geriewe.

Carmelita B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmelita B

Oraait.

Nice stil plek maar daar was paar ongemaklikhede. Die bed in die hoofslaapkamer was baie hard en ongemaklik en ons moes komberse vra om op die bed te gooi om dit gemakliker te maak. Muskiete was lastig en die WiFI het meeste van die tyd nie gewerk nie en dit lei dat 'n mens sit met tieners wat heeltyd kla. Ons is ook eers die tweede dag kom vra of hulle kan skoonmaak.

Godfrey M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey M

Was good.

The weather and the places were good. Also the view of the place was great.

Jacques M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Baie netjies.

Het dit baie geniet. Glad nie sleg vir die prys nie.

Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

As jy 'n wegbreekkans nodig is dit jou plek.

Ek sal beslis weer na Rock View Lodge gaan. Alles is skoon, diens is goed, jy kan net 'n tas pak en gaan. Hulle het alles daar wat jy kort.

Cherylyn G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylyn G

Peaceful, well kept.

We stayed in a luxury self catering tent and the owners took care of every single detail from coffee cups to braai tongs. The birdlife is lovely and the bunny rabbits and chickens who passed by were a nice surprise.

Kobus K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Ons sal beslis weer hier oorbly.

Ons het slegs vir een nag oorgebly. Rock View is uitstekend geleë net buite die dorp ongeveer 1,3 km vanaf die N4 en ongeveer 10 km buite die dorp en binne bereik van besienswaardighede in die omgewing. Die lodge is baie goed versorg met 'n pragtige tuin. Die fasiliteite is alles van hoë gehalte en met goeie smaak uitgelê. Die personeel is baie vriendelik en mens voel sommer dadelik tuis.

Michael V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Was n ongelooflik lekker plekke om te bly.

Ek, my vrou en 2 seuntjie dit baie geniet plekke is pragtig en Rustig. Kom defies weer terug.

Rock View Lodge se terugvoer

Thank you Michael, we would love to have you back.

Rock View Lodge
Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie stil en aangename atmosfeer

Natuur geluide en rustige atmosfeer help dat jy heerlik ontspan.

Carol V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Excellent, thank you.

Great place, friendly staff and awesome room. Thank you.

Cassius M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cassius M

Perfect place for couple to spend quality times.

The place was perfect for our get away break and we enjoyed staying there.

Cornelia B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B

Was eerlikwaar 'n baie lekker wegbreek.

Het nie geweet wat om te verwag nie, maar moet eerlik wees dit was ongelooflik. Sal definitief weer na Rocky View Lodge toe gaan.

Rock View Lodge se terugvoer

Thank you Corne, it was great hosting you. We are glad you enjoyed your stay in one of our Tented Camps. Hope to see you again.

Rock View Lodge
Lynnette N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette N

Had a nice rest at the Rock View .

I had a very peaceful and refreshing visit at Rock View and will definitely recommend it to family and friends and I will love to come again. Thank you Rock View staff and the manager gave us 5-star service. You guys are excellent at what you do, please keep up the good work!

Rock View Lodge se terugvoer

Thank you, Lynnette. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Rock View Lodge
Pieter K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Netjies, skoon, veilig en gasvry.

Die bestuurder aan diens was regtig ongelooflik en het van ontvangs af ons tuis laat voel. Die plek is regtig goed en ek beveel dit graag aan.

Elzia B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzia B

Baie rustig en netjies.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamers is groot met baie spasie. Sal graag weer gaan en die ander fasiliteite geniet.

Emcy V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emcy V

Waarde vir geld.

Goeie diens, veilig, netjies, vriendelik.

Claire C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire C

Baie vriendelike en behulpsame personeel en diens wat ons ontvang het.

Netjies skoon eenheid wat regtig baie veilig was, het heerlik gebly en sal definitief aanbeveel.

Almare S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almare S

Beste plek in Nelspruit.

Lekkerste geriewe. Sterk aanbeveel.

Rock View Lodge se terugvoer

Baie Dankie Almare! Hopelik sien ons julle binnekort weer! Dit was great om julle te kon akkommodeer!

Rock View Lodge
Goitseona M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goitseona M

Staying at Rock View was super awesome.

Was treated like a VIP.

Rikus I - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus I

Aangename verblyf.

Lekker groot kamers en mooi tuin.

Marinda T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T

Fantasies.

Ons het 2 nagte by Rock View Lodge geslaap. Dit was absoluut awesome met die vriendelikste en hulpvaardigste personeel wat ons in 'n lang tyd beleef het. Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Baie dankie Rock View Lodge!

Leatitia D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia D

Ons het baie lekker gebly en personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Dankie! Verblyf was lekker.

Reinette V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette V

Gerieflike en stil verblyf .

Dit was 'n gerieflike kamer in 'n baie stil omgewing. Daar kan net meer aandag aan onderhoud gegee word. Die advertensie het wildkyk en krokodilbesigtiging aangebied, waarna ons werklik uitgesien het, maar dit is glad nie meer beskikbaar nie.

Annie H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H

Fantasties.

Ek sal vir elke person aanbeveel om daar te gaan oornag en te bly! Ons het dit baie geniet!

Rock View Lodge se terugvoer

Hi Annie,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Alana Vivier
Rockview Lodge

Rock View Lodge
Tania D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Sakpas prys vir weelderige verblyf.

Rock View Lodge is 'n verfrissende verrassing, letterlik 'n klipgooi buite Nelspruit, teenaan die N4 nasionale pad. Vriendelike en goed opgeleide personeel sorg dat moeë lywe vinnig hulle rusplekke kry. Die familie-eenheid is ruim met 'n inloopkas so groot soos 'n kamer. Die badkamer is baie ruim met 'n stort, bad wasbak en gemakstoel! In die ten volle toegeruste kombuis is ons laataand verras met komplimentêre Nescafe koffie en Ouma beskuit! Veiligheid word verseker deur 'n toegangsbeheerde hek waarvan inwoners die kode kry sodat beweging in en uit vrylik kan geskied- so vroeg of laat soos jou pas. Die eienaars het selfs 'n addisionele bed for ons 3de kind in die leefvertrek verskaf - teen geen ekstra koste nie. Regtig waarde vir geld.

Rock View Lodge se terugvoer

Hi Tania,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het jul tyd by Rockview Lodge geniet.
Vriendelike gaste maak ons werk n plesier.

Groete,
Alana Vivier
Rockview Lodge

Rock View Lodge
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 23, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIM2jfaVk4kFTS4a70fdqHtDyRvgWliewio13xhwfoiRlYopHEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 105 Burnside Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.457916794718 30.885445980465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang