Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tamsyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Herman B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, vriendelik en baie diere.
Fritz S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon luukse tent.
Ria K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Linda S - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies, pragtige omgewing.
Tania D - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige, gemaklike verblyf.
Lenie N - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dit is netjies en die kinders het dit baie geniet.
Sarel B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek. Perfek vir 'n gesin met klein kinders.
Allan N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel.
Herman R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Albert K - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Corne H - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Monique J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gasvrye plek wat 'n rustige atmosfeer het.
Gerhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Corné E - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en lekker gewees.
Bok V - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry, pragtig en goeie diens.
Pheletso L - Jan 2023
Algehele gradering
I had a beautiful stay here. The staff, the units, the scenery. All so beautiful!
Marius S - Okt 2022
Algehele gradering
Puik vir oorslaap en baie veilig en netjies en skoon, m.a.w. perfek!
Werner L - Okt 2022
Algehele gradering
Familiefees-verblyf.
Manie G - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry, lekker kos en goeie oornagplek gewees.
Hansie R - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Anita W - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carmelita B - Des 2021
Algehele gradering
Oraait.
Annelie D - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en daar is alles wat nodig is.
Godfrey M - Nov 2021
Algehele gradering
Was good.
Jacques M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Andre H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelik.
Lees meerEmily V - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing, beautiful! Breathtaking.
Johan P - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Joubert M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly en waarde vir geld.
Louis S - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, stil, veilig.
Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
As jy 'n wegbreekkans nodig is dit jou plek.
Cherylyn G - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful, well kept.
Cassius M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect place for couple to spend quality times.
Kobus K - Nov 2020
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier oorbly.
Carol V - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent, thank you.
Corne B - Okt 2020
Algehele gradering
Was eerlikwaar 'n baie lekker wegbreek.
Rock View Lodge se terugvoer
Thank you Corne, it was great hosting you. We are glad you enjoyed your stay in one of our Tented Camps. Hope to see you again.
Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie stil en aangename atmosfeer
Michael V - Sep 2020
Algehele gradering
Was n ongelooflik lekker plekke om te bly.
Rock View Lodge se terugvoer
Thank you Michael, we would love to have you back.
Lynnette N - Des 2019
Algehele gradering
Had a nice rest at the Rock View .
Rock View Lodge se terugvoer
Thank you, Lynnette. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.
Elzia B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Emcy V - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pieter K - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en gasvry.
Claire C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel en diens wat ons ontvang het.
Almare S - Nov 2018
Algehele gradering
Beste plek in Nelspruit.
Rock View Lodge se terugvoer
Baie Dankie Almare! Hopelik sien ons julle binnekort weer! Dit was great om julle te kon akkommodeer!
Goitseona M - Okt 2018
Algehele gradering
Staying at Rock View was super awesome.
Leatitia D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Reinette V - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike en stil verblyf .
Rikus I - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Marinda T - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Annie H - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Rock View Lodge se terugvoer
Hi Annie,
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Alana Vivier
Rockview Lodge
Tania D - Jul 2017
Algehele gradering
Sakpas prys vir weelderige verblyf.
Lees meerRock View Lodge se terugvoer
Hi Tania,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het jul tyd by Rockview Lodge geniet.
Vriendelike gaste maak ons werk n plesier.
Groete,
Alana Vivier
Rockview Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnside 23, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga