Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock View Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 23, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rock View Lodge is op 'n wildplaas in die hartjie van die Laeveld geleë. Ons bied verblyf in 'n stil en rustige omgewing. Dit maak die lodge die ideale bestemming vir sakereisigers, paartjies en gesinne wat van die stadslewe wil ontsnap.

Die akkommodasie beskik oor 7 ruim en suite-slaapkamers wat elkeen aan 2 gaste slaapplek bied. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan gesinne van 3 of 4.

Die safaritente en kampeerplekke is langs die dam, waar daar ook braaigeriewe en visvangplekke is.

Gaste kan in die tuin ontspan en die swembad geniet. Doendinge op die perseel sluit piekniek, die dam vir baarsvang en voëlkyk in.

Geniet die Laeveld en asemrowende uitsigte oor die visvanglandgoed 40 km vanaf die Krugerwildtuin en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Rock View Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamsyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Burnside 23, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Rock View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 23, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIM2jfaVk4kFTS4a70fdqHtDyRvgWliewio13xhwfoiRlYopHEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 105 Burnside Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.457916794718 30.885445980465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang