Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockhaven Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Emily G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Beautiful place for a weekend with family. We loved the quiet, peaceful space with uninterrupted views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Thank you so much for your positive review, Emily. We agree! We look forward to welcoming you back soon.

Delene V
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Heerlike wegkomgeleentheid vanaf die daaglikse geharwar en besige lewe. Pragtige natuurskoon en verskeidenheid staproetes. Die gasvryheid en diens was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Erika O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Pragtige plek, swak ingerigte huis. Die omgewing en stapplekke is onverbeterlik. Die huisie self lyk egter of daar baie lanklaas aandag aan gegee is. Vier poedingborde bv. vir ses mense, vyf groot borde, te min glase, en geen vadoeke of afdroogdoeke, 'n lig sonder 'n gloeilamp in en 'n deurhandvatsel wat aan een skroef hang en sommer afgeval het na dag een. Dit lyk nie of enige iemand gehaltebeheer toepas en die plek inspekteer voor gaste opdaag nie, en dit vergelyk swak met ander plekke in dieselfde prysklas. Wat baie jammer is, want die plaas self is lieflik. Die inwonende opsigters is baie gaaf en tegemoetkomend, maar iemand moet kyk dat die huis ordentlik toegerus is voor gaste arriveer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Ons waardeer hierdie terugvoer. Ons het die probleem met huishouding aangespreek om te verseker dat Lavender-kothuis die uitstaande ervaring bied wat gaste verwag.

Elsabe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Heerlike wegbreek. Dankie, Rockhaven, vir 'n heerlike naweek. Pragtige omgewing, vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer dit!

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Stunning views. Rockhaven Guest Farm is well worth a visit if only because of it's stunning views and remote location. The cottage was rustic but clean and comfortable. The walks absolutely lovely except they are poorly signposted. My only real beef with this places the totally inadequate directions. I don't mind going over a steep mountain pass but would like to know when I'm on it that I am going in the right direction. But if you want to be gob smacked by incredible natural beauty, great bird-life and spectacular flora, this is the place to go!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frits V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

'n Wêreld weg vir 'n wegbreek! Die private en spesiale ligging van hierdie kothuis is ideaal om weg te breek en te rus! Dis pragtig, die omgewing - en wat is lekkerder as om in die koue reënweer vuur te maak en die mis orals buite te geniet. Ons is wel dankbaar dat ons met 'n bakkie die nat modderpad aangevat het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Baie dankie! Ons voel ook so oor die plaas. Jammer dat dit so veel gereen het!

Danelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Rus vir jou siel. Rockhaven Guest Farm het ons verras met hul fantastiese diens en waarde vir geld. Ons beplan beslis om weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Baie dankie! Ons voel ook so oor die plaas.

Daniel G
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Fantastic setting and peaceful place. We where a large group of family and friends. The place was ideal with lots of activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Thank you so much for this wonderful review. We agree!

Wendy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

An area of outstanding beauty, dark starry nights, and deep peace. A wonderful place. The remote rocky mountainous area is one of exceeding beauty. The accommodation provided is comfortable, aesthetically pleasing, and the cottages sits discretely within the landscape. Everything one needs is provided, in a quiet understated way. There is a lovely harmony between the natural world and the cottages on the farm. Swimming in the dam and in the river pools was wonderful. Jaap and his wife were charming, and assisted us with whatever we needed. I would love to spend more time there: the starry nights and the quiet world were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Thank you so much for this fantastic review. We agree!

Natasha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

The moon shines brighter at Rockhaven Guest Farm. We had an absolutely amazing time at Rockhaven Guest Farm. This is the ideal destination if you looking for peace and fresh air. I am rejuvenated and ready for life again. We are looking forward to going back in summer! Thank you Stofelina for the lovely welcome and send off!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Rockhaven Guest Farm
Thank you for this review Natasha, we are so pleased you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockhaven Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzVjOTM2LTYzNjEtNGU4OC04NTE2LWUyODRiNTVlMWZlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 585 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Rockhaven Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.927639333761 19.064726793295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang