Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockhaven Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockhaven Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 420 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rockhaven Guest Farm is 'n werkende olyf- en olieplaas in die Winteroekberge in die Sederberge. Dié plaas lê hoog bo die Olifantsriviervallei en het asemrowende uitsigte oor die vallei, ongerepte fynbos, lekker swemplek in die Ratelrivier en helder plaasdamme, staproetes en bergfietsroetes. Besoekers kan ook sien hoe 'n organiese plaas werk.

Ons het 2 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die perdekamp tot by die Sederberge en Skurweberge. Albei kothuise is privaat en eenvoudig, dog smaakvol ingerig.

Rockhaven Guest Farm is 2 ure se ry van Kaapstad af en is geleë bokant Porterville in die Wes-Kaap.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, peaceful and beautiful. We had a truly lovely time and will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Virginie B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, beautiful landscape and amazing natural pools. A beautiful stay in an amazing landscape! We loved our 2 days there, too short...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Emily G
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful place for a weekend with family. We loved the quiet, peaceful space with uninterrupted views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Delene V
4.6
Heerlike wegkomgeleentheid vanaf die daaglikse geharwar en besige lewe. Pragtige natuurskoon en verskeidenheid staproetes. Die gasvryheid en diens was...
Sien meer
Jun 2024
Erika O
Saam met vriende
4.0
Pragtige plek, swak ingerigte huis. Die omgewing en stapplekke is onverbeterlik. Die huisie self lyk egter of daar baie lanklaas aandag aan gegee is. ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rockhaven Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockhaven Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockhaven Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzVjOTM2LTYzNjEtNGU4OC04NTE2LWUyODRiNTVlMWZlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Rockhaven Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.927639333761 19.064726793295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang