Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocklands Eco Retreat

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R364, Rocklands Eco Retreat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocklands Eco Retreat bied gerieflike vakansieverblyf in 'n afgesonderde selfsorg-chalet wat tussen 2 berge in die bekende en gewilde klimgebied van Rocklands, Suid-Afrika, geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n romantiese wegbreek.

Dié chalet bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Van die slaaparea lei 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kombuisie het ook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank waar gaste met 'n boek kan ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek asook braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Boonop bederf hierdie chalet met 'n uitnodigende buitebad.

Die Rocklands is veral bekend vir sy wonderlike klimgeleenthede, en bied honderde roetes vir alle vlakke. Pragtige rooibos, olywe en wyn word in die vallei geboer, wat jou toelaat om die plaaslike produkte van die Cederberge te ervaar en te proe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Rocklands Eco Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R364, Rocklands Eco Retreat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rocklands Eco Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R364, Rocklands Eco Retreat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e198fc590bf903641755e65e330ab1fec6d6f1b140b77aaf3d5917e84a8f335d78715c10dc9bfdfe548090f7e552cc1c65d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off R364 Rocklands Eco Retreat 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.104513 19.054964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang