Rockstar Game Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 77, Kromdraai, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R9 500 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Rockstar Game Lodge is teen die pragtige Waterberge in die hartjie van Limpopo geleë. Die lodge bied 'n rustige bosveldwegbreek en is in Kromdraai net 67 km van Bela-Bela af. Dit is die ideale opsie vir 'n groot groep vriende of 'n gesin wat graag weg wil kom van die alledaagse gejaag. Die lodge is afgesonder en het 'n heerlike, privaat swembad.
Verblyf is beskikbaar vir 20 volwassenes en 6 kinders. Die lodge beskik oor 13 slaapkamers, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Al 10 badkamers is en suite en het óf 'n stort óf 'n bad. Alle linne, badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die lodge het 'n leefarea met 'n kombuis wat met n gasstoof, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n kuierarea met binnebraaigeriewe, 'n kroeg, Jacuzzi, pooltafel en 'n etenstafel met genoeg sitplek. Daar is ook gemaklike sitplek voor 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket.
Buite is daar 'n swembad waarin gaste lekker kan afkoel. Ander geriewe sluit 'n boma, wildkyktoring, veilige onderdakparkeerplek, 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër en 'n klimraam vir kinders in.
Daar is sonpanele wat die ligte en TV tydens beurtkrag ondersteun.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Lelanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 77, Kromdraai, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 77, Kromdraai, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang