Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwell Views 305

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 33, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rockwell Views 305 is 'n selfsorgwoonstel in die Rockwell-gebou in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Met sy gerieflike ligging naby 'n verskeidenheid doendinge asook pragtige uitsigte oor die stad en berge, is hierdie woonstel die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad wil verken.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Hierdie kamer het ook toegang tot 'n groot balkon wat oor die stad uitkyk en asemrowende uitsigte oor Tafelberg bied. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV het. Gaste kry komplimentêre WiFi.

Die gebou is ingerig met 'n luukse industriële New York-atmosfeer en is gerieflik oorkant die Cape Quarter-winkelsentrum geleë. Dit bied gastegeriewe soos 'n goed toegeruste gimnasium, binnenshuise swembad, restaurant, dagspa en 24-uur-sekuriteit. De Waterkant, geleë tussen historiese Bo Kaap en die V&A Waterfront, het homself gevestig as een van Kaapstad se modieusste gebiede met sy groot verskeidenheid stylvolle kleinhandelwinkels, restaurante, koffiekroeë en nagplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Prestwich-straat 33, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockwell Views 305 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 33, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9af7e47fc73aecf630dc6de2b4584cdffba091171326e2370426bcde39134155016394b3a0157d0e1d2e44f755c43f3e6701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 33 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.914991559317 18.418901916055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang