Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwood Earth Lodge

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Landgoed 3, R600, Champagnevallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 R1 667 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rockwood Earth Lodge is 'n unieke en privaat wegbreekhuis in die Champagne-vallei, net verby die Drakensberg-seunskool. Die lodge spog met 'n uitsig op Cathkin Peak en die "Dragon's back", 'n bergreeks wat sy naam gekry weens die vorm wat lyk soos 'n slapende reus.

Die plaashuis is liefderik oor 4 jaar deur die Rockwood Fella gerestoureer en bied gaste 'n verenigde gevoel met natuur. Selfsorgverblyf word in die koloniale hoofhuis aangebied met 'n stoep wat reg rondom strek en 'n pizza-oond. Gaste het toegang tot braaigeriewe, en hulle kan in die swembad swem, gaan fietsry of in die tuin ontspan.

Daar is ribbokke en duikers op die perseel wat die inheemse tuin besoek en saans kan gaste sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Rockwood Earth Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highlands Landgoed 3, R600, Champagnevallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rockwood Earth Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Landgoed 3, R600, Champagnevallei, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db9af2b0cd6d61189834112fa71eee263876c5af2f9a339a56d36313b5e3e6ff85017330de992c82e44b5d4592b0766327a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 667 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 3 Highlands Estate R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.029526204595 29.433124065399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang