Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Aloe Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en mooi uitsig oor die wildtuin. Het oorgebly vir 'n funksie in die area en het die akkommodasie en ontbyt baie geniet vir die kort tyd daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing stay and breakfast was superb. Never met such a wonderful and friendly host as Elize. The place is nice, extremely clean and quiet. Everything is in good order and wonderfully arrange. Did not run short of anything, from teaspoon to Netflix, warm, comfortable and cuddly bedding. But I think I am running now short of words. Me and wifey celebrated our anniversary but I feel like celebrating everything there, all year long. Tranquillity is an understatement. Keep it up Elize, Rocky Aloe Lodge is my therapy. Love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Beautiful stay enjoyed the service and breakfast was super. Peaceful, well maintained gardens. Room beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Uitstekend. Pragtige swembad en wooneenhede met mooi uitsig. Sal besils weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie kalm. Baie mooi plek, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magriet D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Rustig. Chantel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal jul definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anuchke P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die atmosfeer was ongelooflik! Ons is verwelkom met so veel liefde, so asof ons deel van die familie is! Die kamer was ongelooflik mooi en die ontbyt was 5 ster gehalte! Ons sal enige tyd weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustige naweek weg. Die ontbyt was ontsettend lekker gewees en die kamers is wonderlik. Wat ek wel sal voorstel is dat die webtuiste opgedateer word, want daar was 'n paar wanindrukke gewees oor die "things to do". Oor die algemeen was ons meer as gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayesha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A hidden gem. This was exactly what we needed, a romantic escape. With the sunrise through our windows, the sound of lions in the distance, and solitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc400ae9c26602f3bbac2f361049d499b149005c2f76cdc535f504dd59852259c2b4e9749c59b07d573a3ebb68493d89fa3c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Pad 7 NR 28 Beckedan 1741 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07914171946 27.692112922668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang