Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Aloe Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charlene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Verjaarsdag bederf saam met manlief. Die suite was asemrowend mooi, baie skoon en in die gemanikuurde tuin weggesteek vir privaatheid. Die ontbyt was topgehalte en Elize het uit haar pad gegaan om ons welkom en gemaklik te laat voel. Die spa-bad was 'n pluspunt. Pragtige koel swembad en uitkykpunt oor die wildreservaat. Die leeus het ons vroegoggend wakker gebrul van out die reservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek van die stad se malligheid. Dit was die beste vyf dae wat ons in 'n lang tyd gehad het Die tuin is pragtig, die swembad skoon en die wooneenheid lieflik en baie goed toegerus. Daar is so baie moet-doen dinge in die omgewing dat ons hopeloos te min tyd by die lodge spandeer het. Elize weet hoe om 'n mens te laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful place. We had a good time and enjoyed our stay. Beautiful garden. The hospitality is outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumlani J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Too beautiful. Their place is clean and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely stay. Beautiful place, lovely views, great property, fully equipped and delicious breakfast! Will definitely be visiting soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Groot kamers & fantastiese ontbyt. Die kamers is baie groot en goed ingerig. Alles is baie skoon en netjies. Ons ontbyt is persoonlik op ons stoep bedien en was absoluut heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en mooi uitsig oor die wildtuin. Het oorgebly vir 'n funksie in die area en het die akkommodasie en ontbyt baie geniet vir die kort tyd daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehandra M
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2024

Ontspanning, rustigheid, wilddiere kyk & lekker swem. Die plekkie is baie mooi en groot, ons het vreeslik lekker gebly - dis definitief gepas vir 'n heerlike familie of vriende groep wat die aand wil braai en buite wil spandeer. Daar is ekstra komberse vir die winter nagte en heerlike koffie saam beskuit word die volgende oggend 08:00 op die stoep gelos as mense nie wakker is nie - net 'n ketel kook en ingoei. Die beddens is vreeslik groot en mooi opgemaak - ek en my man kon saam op 'n enkel bed slaap so tieners in die loft selfs klein kinders sal dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya E
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Lekker. Gasheer het baie moeite vir ons gedoen en uit hul pad gegaan om te help toe ons eenheid se geyser gebroke het. Eenheid was skoon en netjies. Het alles wat nodig is vir 'n selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc400ae9c26602f3bbac2f361049d499b149005c2f76cdc535f504dd59852259c2b4e9749c59b07d573a3ebb68493d89fa3c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Pad 7 NR 28 Beckedan 1741 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07914171946 27.692112922668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang