Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Bay on the View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Marlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rejuvenation of the soul. Staring at the movement of the sea is a meditation. To be above the rocks where the waves crush, break and foam was absolutely amazing. Spacious modern accommodation with the best views. Rejuvenation of the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerri
Rocky Bay on the View
Marlene, thank you so much for your beautiful review. It was an absolute pleasure hosting you, and I hope we see you again.

Dan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit was perfek! Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat jy nodig het. Die uitsig en die omgewing was asemrowend. Daar was baie dolfyne, dassies, robbe en voëls wat ons vermaak het. Die vakansie was perfek net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerri
Rocky Bay on the View
Dit was regtig 'n absolute plesier om jou en jou gesin te gasheer. Ek is so bly julle het 'n wonderlike vakansie gehad. Dankie vir die vriendelike woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

David P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Baie rustig, met 'n wonderlike eetplek stap afstand. Die plek was skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig, wil vir die behulpsaamheid baie dankie sê.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerri
Rocky Bay on the View
Hi David, Thank you for your review. I see you were not satisfied with our customer service. Please could you let me know what you feel went wrong and I will endeavour to do much better in the future for our next guests. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kerri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbras Natuurreservaat, Helderberg Platteland, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99d1c2bf4424b4f2cbefd2e800b97b7165e7f76f8b273e5a128b667a769a1df800677a10b657a26777bf7def4c6785e6e15c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Steenbras Nature Reserve Helderberg Rural 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.190155233029 18.819290399551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang