Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Bay on the View

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbras Natuurreservaat, Helderberg Platteland, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 R1 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rocky Bay on the View is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van die Steenbras-natuurreservaat buite Gordonsbaai. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf, asook eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n Weber-braai, wat 'n ideale plek is vir gaste om te ontspan en die pragtige see-uitsigte te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kerri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steenbras Natuurreservaat, Helderberg Platteland, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rocky Bay on the View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 850
R 2 850 R 1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 850
R 2 850 R 1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbras Natuurreservaat, Helderberg Platteland, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99d1c2bf4424b4f2cbefd2e800b97b7165e7f76f8b273e5a128b667a769a1df800677a10b657a26777bf7def4c6785e6e15c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Steenbras Nature Reserve Helderberg Rural 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.190155233029 18.819290399551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang