Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Bay Resorts Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Llewellyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gerus in die stilte en die wonderlike see-uitsig is al wat ons nodig gehad het. Die ligging en see-uitsig was fantasties. Die woonstel is baie skoon en albei kamers, sowel as die balkon, het 'n see-uitsig wat fantasties is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amri E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige uitsig. Heerlike stil karavaanpark. Baie netjies op terrein en geriewe. Heerlike, ontspanne lang naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2022

Perfekte wegbreek waar die golwe breek. Baie lekker staanplek reg op die strand. Nader kon ons nie voor gevra het nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie lekker en personeel altyd bereid om te help met n glimlag laat mense tuis voel Mooi kus goed gelee en baie dolfyn en walvisse gesien kan lekker ontspan met kafee wat goed toegerus is met goed wat mense benodig het

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noreen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Lovely setting. Lovely setting, clean bathrooms, fantastic water pressure for showers, staff extremely friendly and efficient. The beach is an absolute stunner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Generally a very good break! Thank you to all the staff. We were treated to a swim past of the biggest shoal of dolphins we had ever seen plus 9 whales cavorting in front of the park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2018

Meer ontvang as wat ons verwag het, dankie! Alles was lieflik. Ek stel wel voor dat die ontvangsdame meer moeite met die gaste kan doen bv. inligting en reëls vir visvang, hoe hulle speelarea werk, ensomeer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrand V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2016

Was baie baie lekker en netjies. Was baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandy B
Lang verblyf
4.0
Mei 2016

Baie lekker en aangenaam. Sal weer teruggaan, maar die keer insist op 'n staanplek met 'n ordentlike uitsig oor die see en strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Dit was ongelooflik lekker. Stil, skoon en wonderlike personeel. Ek sal beslis terug gaan. Dit is die beste oase vir rus. Dit is skoon en netjies met die gaafste personeel. Ons kan nie waag om terug te gaan nie. Dankie aan LekkeSlaap en Rocky Bay Resort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1002 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 1, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c8819ec1c91aa6f807e0464657623c70a3f0dca8ee3b52157fd917609a722e4a8b1c2186337b4d4874c97be422ceadb46c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 No 1 , Old Main Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.338094724483 30.729081019235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang