Rocky Bay Resorts Caravan Park
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Llewellyn T - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerus in die stilte en die wonderlike see-uitsig is al wat ons nodig gehad het.
Amri E - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Heerlike stil karavaanpark. Baie netjies op terrein en geriewe.
Christelle C - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek waar die golwe breek.
Thys R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en personeel altyd bereid om te help met n glimlag laat mense tuis voel
Noreen M - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely setting.
Patrick N - Okt 2018
Algehele gradering
Generally a very good break! Thank you to all the staff.
Riani V - Jan 2018
Algehele gradering
Meer ontvang as wat ons verwag het, dankie!
Sybrand V - Okt 2016
Algehele gradering
Was baie baie lekker en netjies.
Sandy B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Suzann V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Stil, skoon en wonderlike personeel. Ek sal beslis terug gaan.
Jerry K - Okt 2015
Algehele gradering
Diens baie goed, personeel vriendelik.
Lees meerMarize V - Sep 2015
Algehele gradering
Close to the shops and the beach is within walking distance!
Lees meerCharmaine J - Jan 2015
Algehele gradering
Dis regtig pragtig daar!
Nti M - Nov 2014
Algehele gradering
What a wonderful time we had with my family
Annemarie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Erika D - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring en ons het dit baie geniet.
- Kapasiteit: 1002 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg 1, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang