Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Bay Resorts

  • Kapasiteit: 105 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Bay Resorts is geleë aan die skilderagtige suidkus van KwaZulu-Natal minder as 'n halfuur van Durban af. Heerlike somers en matige winters omring deur goue strande, inheemse bos en rollende heuwels maak Rocky Bay Resorts 'n heeljaardeur prima vakansie-bestemming.

Rocky Bay Resorts spog met verblyf vir elke smaak, van eenslaapkamerhouthuisies tot drieslaapkamerhouthuisies en 'n karavaanpark met baie staanplek wat 'n see-uitsig het en konferensiesentrum alles binne 'n welige kusomgewing.

Daar is baie aktiwiteite in die area om jonk en oud vermaak te hou, van bergfiets en hardlooproetes, diepseevisvang, snorkel, jetski, 'n keuse van gholfbane, wildparke, casino en skubaduik om nie van die karavaanpark en lodge te praat wat Jungle Gyms en varswaterswembaddens het om die jonges vermaak te hou nie. Daar is 'n fietswinkel, haaihokduik-maatskappy en 'n restaurant op die perseel.

Vergesel ons by Rocky Bay Resorts, ontspan en geniet die afgesonderde strande en baie rotspoele wat die strand bied. Rocky Bay is naby die dorp Scottburg geleë wat koopterapie bied vir diegene wat dit nodig het en 'n verskeidenheid restaurante en wegneemete-restaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annelize D
Saam met lewensmaat
5.0
En rustig. Heerlik rustige en gerieflike verblyf. Sal vir seker weer gaan!
Mei 2024
Eugene H
5.0
Groep van 8 vir naweek na Sani2C. Netjies, skoon met 'n restaurant op die perseel. Veilige parkering.
Apr 2024
Marilee L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, heerlik en aangenaam. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek en vir seker 'n skoon en netjiese plekkie vir 2 nagte.
Apr 2024
Karen N
Saam met vriende
5.0
Never wanted to leave. The best ever on the south coast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Elsa T
4.4
Clean, comfortable, great value for money. What a great find. Cabin was clean and tidy - all the essentials you need for a comfortable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rocky Bay Resorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 105 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3edd7ba1a403ee8141fba95a9327df02fb4c54eac91eeda35c1435d7b379c79727082e67fcfdc3ac48ce3fac409cc22488f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Old Main Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.335472436434 30.734338760376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang