Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Beach Holiday Lets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Yuanling X
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

All the best. It's really recommended for friends and families, all is the best. It's very kind, warm, and helpful owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Pragtige uitsig in rustige omgewing. Die eenheid is in 'n baie rustige omgewing geleë. Die uitsig oor Valsbaai is fantasties. Eenheid is netjies en het alle basiese benodigdhede. Ons kon die paar dae heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Vriendelike en hulpvaardige diens. Eienaar was besonders hulpvaardig. Als wat ons nodig gehad het en nog meer met 'n pragtige uitsig oor Simonstad en Valsbaai! Baie stil gedeelte van Simonstad. Eienaar het kontak met ons gemaak 'n week voor ons bestemming bereik het en al die nodige reёlings getref en bevestig. Fantasiese uitsig. Goed toegerus. Wasmasjien en skottelgoedwasser was beslis 'n groot bonus. Dit was stil, besonders mooi en baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Lekker. Baie lekker en goed ingerig. Skoon en netjies. Die eenheid kort net die volgende: 'n groter asblik, 'n ordentlike braaier, 'n king size duvet (die kingsize bed het tans 'n queen-size duvet op).

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

William D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2016

Swak en eensydig. As jy gelukkig is met gebreekte TV en koue water om te bad, dan bespreek jy die plek. Ek het die eienaar die eerste dag (22 Desember) wat ons aangekom het versoek dat die TV herstel moet word. Toe ons vertrek op 6 Januarie 2016 was dit nogsteeds foutief en het ons weer met koue water gesukkel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Soretha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Pragtige verblyf en uitsig. Ons het heerlik by Rocky Beach gebly en die uitsig is prentjiemooi. Die diens was baie goed. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corien D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2014

The greatest accomodation in a long long time Definetely will go back again. Most comfortable little studio just what we wanted as we were out hiking day routes everything is just close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2014

Al my verwagtinge is oortref! Uitstekend toegerus, veral met die skottelgoedwasser EN wasmasjien met albei apparate se seep ingesluit. Die toesluitbare motorhuis het vir groter gerusstelling gesorg vir ons Johannesburgers wat besonder bewus is van misdaad. Die linne en handdoeke is van die beste gehalte en was spierwit, skoon en het lekker vars geruik. Die omgewing is pragtig en stil en die uitsig oor die Valsbaai ongelooflik. Wifi en DStv was 'n ekstra bonus vir as ons dit sou wou gebruik. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal altyd teruggaan. Kan nie wag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick Van Bennekom N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2014

Beautiful Self Care apartement with a beautiful view! Lovely owners and a beautiful view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2014

The stay was memorable The stay was good, but made great by the service received from Zuhaa - she went the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Athanasoula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 31, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOWMzZTRjLWU4NmEtNDUzOC05MjU2LTViOTViN2MzYTRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20635 18.45613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang