Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Beach Holiday Lets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Athanasoula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Rocky Beach Holiday Lets
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Yuanling X - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanling X

All the best.

It's really recommended for friends and families, all is the best. It's very kind, warm, and helpful owner.

Pieter S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Pragtige uitsig in rustige omgewing.

Die eenheid is in 'n baie rustige omgewing geleë. Die uitsig oor Valsbaai is fantasties. Eenheid is netjies en het alle basiese benodigdhede. Ons kon die paar dae heerlik ontspan.

Marijke R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke R

Vriendelike en hulpvaardige diens. Eienaar was besonders hulpvaardig. Als wat ons nodig gehad het en nog meer met 'n pragtige uitsig oor Simonstad en Valsbaai!

Baie stil gedeelte van Simonstad. Eienaar het kontak met ons gemaak 'n week voor ons bestemming bereik het en al die nodige reёlings getref en bevestig. Fantasiese uitsig. Goed toegerus. Wasmasjien en skottelgoedwasser was beslis 'n groot bonus. Dit was stil, besonders mooi en baie veilig!

Roelof C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof C

Lekker.

Baie lekker en goed ingerig. Skoon en netjies. Die eenheid kort net die volgende: 'n groter asblik, 'n ordentlike braaier, 'n king size duvet (die kingsize bed het tans 'n queen-size duvet op).

William D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
William D

Swak en eensydig.

As jy gelukkig is met gebreekte TV en koue water om te bad, dan bespreek jy die plek. Ek het die eienaar die eerste dag (22 Desember) wat ons aangekom het versoek dat die TV herstel moet word. Toe ons vertrek op 6 Januarie 2016 was dit nogsteeds foutief en het ons weer met koue water gesukkel.

Soretha D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha D

Pragtige verblyf en uitsig.

Ons het heerlik by Rocky Beach gebly en die uitsig is prentjiemooi. Die diens was baie goed. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Corien D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien D

The greatest accomodation in a long long time

Definetely will go back again. Most comfortable little studio just what we wanted as we were out hiking day routes everything is just close by.

Annalize B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Al my verwagtinge is oortref!

Uitstekend toegerus, veral met die skottelgoedwasser EN wasmasjien met albei apparate se seep ingesluit. Die toesluitbare motorhuis het vir groter gerusstelling gesorg vir ons Johannesburgers wat besonder bewus is van misdaad. Die linne en handdoeke is van die beste gehalte en was spierwit, skoon en het lekker vars geruik. Die omgewing is pragtig en stil en die uitsig oor die Valsbaai ongelooflik. Wifi en DStv was 'n ekstra bonus vir as ons dit sou wou gebruik. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal altyd teruggaan. Kan nie wag nie!

Dick Van Bennekom N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick Van Bennekom N

Beautiful Self Care apartement with a beautiful view!

Lovely owners and a beautiful view!

John M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M

The stay was memorable

The stay was good, but made great by the service received from Zuhaa - she went the extra mile.

Wilna B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna B

Baie aangenaam!

Aangename, stil, rustige, pragtige en veilige omgewing en gerieflike verblyf.

Emma K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma K

Baie lekker!

Ons is vriendelik ontvang.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 31, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOWMzZTRjLWU4NmEtNDUzOC05MjU2LTViOTViN2MzYTRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20635 18.45613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang