Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Beach Holiday Lets

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 31, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Beach Holiday Lets is in Froggy Farm, Simonstad geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, skilderagtige roetes, strande en ikoniese besienswaardighede wat Boulders Beach en die Kaap die Goeie Hoop Natuurreservaat insluit.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Rocky Beach Studio, Rocky Beach Apartment en die Rocky Beach Vakansiehuis in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort, of albei, en sy eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is ook welkom om die buitelugaktiwiteite te geniet wat voëlkyk insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Rocky Beach Holiday Lets
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Athanasoula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dorries-rylaan 31, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rocky Beach Holiday Lets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 31, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOWMzZTRjLWU4NmEtNDUzOC05MjU2LTViOTViN2MzYTRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20635 18.45613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang