Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Idalet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang, kamers stylvol en goed ingerig en mooi skoon. Die kos by die restaurant was heerlik! Die omgewing is pragtig, mooi wandelpaaie langs rivier met poele. Sal graag wil kom kampeer met die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Thank you, Idalet, We are happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back with your children. Kind Regards, Cheryl & Hans

Rich P
1 nag
5.0
Feb 2024

Camping, hiking, swimming, braaing. So peaceful and quiet. Got to swim in the clean mountain river and camp under the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annke Y
Kort verblyf
5.0
Des 2023

My verblyf by Rocky Drift Private Nature Reserve was baie lekker! Rocky Drift is in die natuur! Daar kry jy rus vir jou siel. Dis skoon, baie netjies en die diens is uitstekend. Die restaurant se kos is lip-lek-lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rocky Drift is prentjie mooi en ideaal geleë. Baie lekker gekamp en gekuier saam met die mense. Gasvry en die pizza's word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl
Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Thank you Johan for your review, we are happy that you enjoyed our camping site and our pizzas! We look forward to welcoming you back in the hotter summer weather! Kind regards Hans and Cheryl

Ross H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect. Great, clean and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Natuurervaring met goeie geriewe. Fantastiese ligging en geriewe. Kampplekke langs rivier tussen berge. Netjiese ablusies met plek om klere neer te sit in badkamers. Staproetes duidelik, met wonderlike uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Thank you Yolanda, for your great review. We are glad you got to enjoy our upgrades. We enjoyed your company and look forward to seeing you in the summer! Kind regards, Cheryl & Hans

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carol P
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mei 2024

Very pretty. It was okay, no shop or restaurant and no maid service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sydney G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Paradys in die berge. Regtig 'n baie mooi en rustige oord. Dis nie net nog 'n oornag plek nie, daarvoor sorg die natuur en die oord. Ons sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie netjiese en rustige plek om bietjie batterye te laai en lekker saam te kuier. Baie skoon en netjies. Elke eenheid beskik oor alles wat mens nodig kan hê. Personeel is baie vriendelik en dis wonderlik om elke oggend 'n skoon, netjiese chalet te hê. Rustige omgewing en naby aan baie aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cfb9be5e61b6756773834ba0965c1af4fc3ada7c622d940819f9b62f595768d808745f631c436e97bf391014abfaec7f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Portion 3 of Farm Kaalbooi JT 386 Waterval Onder 0000 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.653944 30.37545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang