Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 72 resensies vir Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Idalet N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idalet N

Rustig.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang, kamers stylvol en goed ingerig en mooi skoon. Die kos by die restaurant was heerlik! Die omgewing is pragtig, mooi wandelpaaie langs rivier met poele. Sal graag wil kom kampeer met die kinders.

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites se terugvoer

Thank you, Idalet,

We are happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back with your children.

Kind Regards,
Cheryl & Hans

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Rich P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rich P

Camping, hiking, swimming, braaing.

So peaceful and quiet. Got to swim in the clean mountain river and camp under the stars.

Annke Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y

My verblyf by Rocky Drift Private Nature Reserve was baie lekker!

Rocky Drift is in die natuur! Daar kry jy rus vir jou siel. Dis skoon, baie netjies en die diens is uitstekend. Die restaurant se kos is lip-lek-lekker!

Johan J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Rocky Drift is prentjie mooi en ideaal geleë.

Baie lekker gekamp en gekuier saam met die mense. Gasvry en die pizza's word aanbeveel.

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites se terugvoer

Thank you Johan for your review, we are happy that you enjoyed our camping site and our pizzas!
We look forward to welcoming you back in the hotter summer weather!

Kind regards
Hans and Cheryl

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Ross H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross H

Perfect.

Great, clean and well kept.

Jolanda R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Natuurervaring met goeie geriewe.

Fantastiese ligging en geriewe. Kampplekke langs rivier tussen berge. Netjiese ablusies met plek om klere neer te sit in badkamers. Staproetes duidelik, met wonderlike uitsigte.

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites se terugvoer

Thank you Yolanda, for your great review. We are glad you got to enjoy our upgrades.
We enjoyed your company and look forward to seeing you in the summer!

Kind regards,
Cheryl & Hans

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carol P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carol P

Very pretty.

It was okay, no shop or restaurant and no maid service.

Sydney G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sydney G

Paradys in die berge.

Regtig 'n baie mooi en rustige oord. Dis nie net nog 'n oornag plek nie, daarvoor sorg die natuur en die oord. Ons sal beslis weer terug gaan.

Marilie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie K

Baie netjiese en rustige plek om bietjie batterye te laai en lekker saam te kuier.

Baie skoon en netjies. Elke eenheid beskik oor alles wat mens nodig kan hê. Personeel is baie vriendelik en dis wonderlik om elke oggend 'n skoon, netjiese chalet te hê. Rustige omgewing en naby aan baie aktiwiteite.

Leocille N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leocille N

Wegbreeknaweek.

Ons het dit baie geniet, die uitsig is baie mooi en die atmosfeer is kalm en rustig. Goeie en vriendelike diens ontvang. Ons sal definitief weer gaan, net vir langer, 2 dae is te kort!

Hannari D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannari D

Uitsonderlik rustig.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Lekker gerus en ontspan.

Gert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie rustig.

Versteekte paradys. Nie te groot en oorvol nie. Mooiste rivierstaproete. Privaat. Alles wat jy nodig het.

Yolande G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G

Rustige natuurskoon.

Baie vriendelike ontvangs, staproetes is beautiful & verder was dit 'n baie lekker & rustige verblyf gewees.

Jaconelle E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaconelle E

Perfekte wegbreek om weer jou batterye te herlaai.

Stil, rustig en pragtige natuurskoon om te aanskou. Ons kan Rocky drift aanbeveel vir enige een wat net wil ontspan. Ons het dit vreeslik geniet en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Lita J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lita J

Was wonderlik en dierevriendelik soos aangdui.

Baie bietjies, baie vriendelik. Kinders en diere welkom en ons is met ope arms ontvang.

Eddie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie L

Baie lekker

Sien sterre.

Cherie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie S

Fantastic

Great experience, lovely surroundings and helpful staff.

Willmari P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmari P

Rustig en vreedsaam.

Ons het onsself vreeslik geniet, dit was rustig en veilig. Ons was hartlik verwelkom deur die gashere. Dit is definitief ’ plekkie waarna ons uitsien om weer na te gaan. Dit is die ideale wegkom van die besige lewe. Die uitsigte is amazing. Ons sien hulle weer in 2021.

Rajesh B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajesh B

Excellent all round.

Brilliant service. Excellent hospitality. Management and staff at Rockydrift Private Nature Reserve were very very friendly and accommodating. Will most definitely go back to Rockydrift.

Amanda C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Gesellig en rustig.

Goeie ontvangs. Baie vriendelike mense. Pragtige uitsig.

Johanna D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Beautiful, peaceful place.

We loved being in nature again. Rocky drift doesn't have many chalets so it felt as if we were alone, wonderful. So calming to walk the trail as it goes all the way next to and over the river. Loved it so much that we booked again and this time for the whole family!

Sonia O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia O

Pragtig en rustig.

Mooi deel van die land. Tranquil.

Erika S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Dankie vir 'n vriendelike ontvangs. Dit was heerlik om te ontspan by die kaggelvuur in die aand en in die natuurskoon deur die dag.

Die staproetes wat die bergstroom insluit was 'n aangename verassing veral op die 10 km-roete, met die weggesteekte waterval aan die einde. Ons het die wegbreek so nodig gehad en is verfris met die natuurskoon alhoewel dit nog droog is na die winter, kan nie wag om te sien hoe dit in die laatsomer sal lyk nie.

Gerrit P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Heerlike, rustige naweek tussen pragtige berge.

Baie lekker plek om net af te skakel en die natuur te geniet. Die huisies het alles wat mens nodig het en was baie netjies en skoon. Al wat bietjie gesteur het was 'n klomp scramblers en vierwielfietse vanaf 'n ander plek wat 3 keer deur die plaas gery het die Saterdag. Dit was 'n vieslike geraas deur ander mense wat nie respek het vir gaste wat kom afskakel in die bos nie.

Marlene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P

Huisie no 5 by waterstroompie is awesome.

Baie stil, rustig en baie mooi natuurskoon.

Elize V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V

Ons kon nie die afdraai na die akkommodasie kry nie en die eienaar het nie op navrae gereageer nie.

Ons kon nie die afdraai na die akkommodasie kry nie want die GPS koördinate wat op die webwerf verskyn, het ons na nerens gelei. Die eerste oproep na die eienaar was onbeantwooord. Hy het egter 'n paar minute later 'n boodskap gestuur met aanwysings. Die aanwysings het ons langs 'n treinspoor op 'n grondpad geneem na 'n omheinde huis met 'n geslote hek en geen ligte wat aan was nie (dit was reeds stikdonker). Ons het gepoog om die eienaar te kontak, maar hy het nie sy foon geantwoord nie. Ek het vir hom 'n boodskap gestuur dat ons nie die plek kan kry nie en oorkant die pad by Oasis gaan oorbly. Die boodskap is eers die volgende dag beantwoord met 'n: "Oasis is reg by die afdraai"!

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites se terugvoer

Hi Elize,

Sometimes our signal at Rockydrift is not as it should be, due to being in a valley with mountains on 3 sides and I'm guessing here, due to service providers signal. If and when we do not receive messages, nor are able to phone the guest back, we send directions again (after sending our guest directions 24 hours before their booking in date). We have been sending the same directions to our guest for the last 75 years (allowing for changes to the N4 and for those family members who have passed away) and if for some reason, they are not sufficient, we have not been made aware to date. The fact that you landed up staying at the place across the road from us, I personally have no idea how.

Please feel free to advise on improving our directions,

Warm Regards,
Hans Ammon

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Koos K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Lekker rustig.

My vrou en die honde het die naweek baie geniet. Baie dankie aan die eienaar.

Ester O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester O

Baie lekker gerus en die natuurskoon was amazing.

Kan dit aanbeveel vir almal wat rus nodig het. Akkommodasie is baie skoon en netjies en het alles wat jy benodig. Die natuurskoon is baie mooi. Personeel baie vriendelik.

Rudi B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Ongelooflike mooi, rustige omgewing!

Ons was daar met ons 3 brakke vir twee nagte en ek's nie seker wie het dit meer geniet, ons of hulle nie! Die blyplek was baie goed ingerig en ten spyte van die koue weer die eerste dag en nag het die kaggel ons baie goed warm en cosy gehou. Die staproete rivier langs met die honde was ongelooflik mooi en ideale setting vir piekniek. Ons wil eintlik nie die plek te sterk aanbeveel nie ingeval dit so besig raak dat ons nie weer plek kry nie! Baie dankie, ons sal definitief terug wees!

Ruan A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan A

Pragtige natuurskoon en ongelooflike rustigheid.

Sal dit definitief aanbeveel.

Cheryl K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Stunning views, Hans was very helpful and accommodating to us.

Hans was very accommodating and helpful, as cancelled that morning due to unforeseen events and later during day we decided to see if our chalet was still available and make our way through. Hans got our chalet ready for us once more. The chalets are still new and they are still busy building a restaurant. Really cute cottages and perfect for 2 or 3 people. The views are stunning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi uitsig, Hans was baie hulpvaardig en akkomoderend.

Hans was baie hulpvaardig. Ons het die oggend ons bespreking kanselleer weens onvoorsiene omstandighede en het toe later besluit om tóg te kyk of ons eenheid nog beskikbaar is. Hans het ons eenheid reggemaak. Die chalets is nog nuut en hulle is nog besig om die restaurant te bou. Baie oulike eenhede en dis perfek vir 2 of 3 mense. Die uitsigte is ongelooflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hanna V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V

Baie primitief.

Die Owl House was skoon en netjies. Goed vir net 1 nag se oorslaap.

Chris B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

The place is off the beaten path and very peaceful.

You have to self cater as the road, in my view, would be a real challenge at night if you went for dinner elsewhere.

Shaun V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Lekker, netjiese verblyf!

Ons het 'n wonderlike naweek hier gehad, netjiese skoon plek! Eerste mense om in die nuwe Reed Cottage te bly, sal definitief weer daar bly. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Sal definitief aanbeveel as jy net wil weg kom van die stad se geraas af en 'n rustige naweek wil hê.

Alex R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex R

Swak selfoonsein, kan nie vir beter gevra het nie.

Vriendelik, geïsoleer, mooi uitsig vanaf bed. Ek gaan beslis weer teruggaan.

Mary-ann G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mary-ann G

Eenvoudig, kry waarvoor jy betaal.

Die is slegs vir oorslaap, TV het nie gewerk nie (donderweer) een slaapkamer met badkamer en 'n kombuis, moet nie te veel verwag nie, was darem skoon en netjies, maar die deur kon nie sluit nie.

Zelda G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda G

Die natuurskoon was regtig die moeite werd.

Verblyf is baie mooi, net jammer dat daar nie addisionele warm goed is nie. Die plek self is bitter koud. Hout wat te koop is is nogal duur. Daar kort nog aandag aan die plekkie waarin ons gebly het. Onder andere was daar nie 'n besem om self bietjie uit te vee nie. Die braai-area word nie skoongemaak nadat mens gebraai het nie en daar is ook nie fasiliteite om dit self te doen nie. Die braai-area is ook bietjie ver van die chalet af. Die ander chalets het Weber-braais gehad behalwe die chalet waarin ons gebly het. Dis net om 'n paar goedjies op te noem. Verder was ons verblyf baie rustig en die natuur het definitief opgemaak vir die ander goed wat verlore gegaan het.

Helene W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Helene W

Only for off road vehicles.

Nice chalet but very cold. Was not informed if we could make a fire in the fireplace. Busy with renovations so no game drives or hiking. Road to the reserve very bad.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net vir voertuie met hoë grondvryhoogte.

Mooi chalet maar baie koud. Is nie ingelig dat ons 'n vuur in die kaggel kan maak nie. Besig met opknapping, dus geen wildrit of stap nie. Pad na die reservaat baie sleg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites se terugvoer

Hi Helene,
Yes, it was cold. Unfortunately, it was winter, I couldn't change that, and apparently one of the coldest ones for a very long time. We did build the fireplace for this reason originally. I do apologize that you did not make a fire in the fireplace. I will consider putting up signs so that in future our guest will know that they can make a fire in the fireplace which we built to be a fireplace.
Renovations did take place at one unit and the Restaurant, but not on the hiking trails, which are up to 15 km long and clearly marked.
Hope to see you again soon. We will supply a free load of wood on your next visit. Ror the fireplace.
Warm Regards,
Hans Ammon

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Karin. V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin. V

'n Stukkie Hemel op Aarde.

Daar is nie veel om te se nie, jy moet die plekkie besoek om dit te beleef. Dankie Judas en Lina dat julle ons so mooi ontvang en dadelik tuis laat voel het. Ons plekkie was skoon en netjies , niks gekort nie. Dit was regtig 'n baie aangename wegbreek gewees , 'n plekkie wat ons definitief weer sal besoek.

Eric D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D

Heerlik rustig en pragtige natuurskoon.

Dit is 'n plekkie in die bos wat ons weer gaan besoek. Stilte en rustigheid, maar tog baie om te doen.

Renette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Pragtige omgewing en lieflike gaste-eenheid in Webster-huis.

Die gastehuis is pragtig en baie goed toegerus. Die mak poue het baie plesier verskaf! Die kinders was net bietjie teleurgesteld oor die DStv nie in werking was nie.

Annerie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie B

Baie lekker gebly. 'n Paar dinge wat opskerp nodig het.

Pragtige reservaat met baie potensiaal. Owl house was 'n lekker huisie maar het 'n bietjie instandhouding (toiletbak in dak lek op mens se kop as jy sit) nodig en verbeterde sekuriteit (minder wankelrige slotte aan groot skuifdeure en diefwering). Ons was ietwat teleurgesteld met die ontvangs wat ons bespreking en reëling om laat in te klok heeltemal vergeet het. Was nogal sleg om voor die hek te wag in die nag met eienaar se selfoon wat sedert die middag al nie beantwoord word nie. Baie dankie aan LekkeSlaap se uitstekende hulplyn wat dit in 'n japtrap vir ons uitsorteer het. Ons moes ook wag dat die huisie reggemaak word. Nietemin het ons heerlik gerus en as die paar dinge in terme van diens opgeskerp kan word sal ons definitief weer gaan.

Conrad K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K

Moeite werd as 'n rustige wegbreek vir gesinne en paartjies.

Moeite werd as 'n rustige wegbreek vir gesinne en paartjies.

Wendy S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S

Het die baie geniet rustig en stil.

Die ontvangs baie goed en Juta baie vriendelik en behulpsaam. Die huis alles wat nodig is en lekker groot yskas. Die omgewing stil en rustig en baie mooi en lekker om te gaan stap die berg op. Dit was maar sukkel-sukkel, maar die moeite werd. Die uitsig op pad boontoe en bo-op die berg asemrowend.

Gerhard V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

'n Ondervinding wat anders is en ontspanning aanwakker.

Alhoewel 'n mens skepties is met die aankoms, was ons tog tevrede met die oulike chalet en hulp van die personeel. Die omgewing leen hom daartoe om te ontspan en die natuur te geniet. Ek sal volgende keer 'n bietjie langer wil bly.

Judy S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Judy S

Eenheid baie mooi en netjies, perseel pragtig, maar was baie teleurgesteld oor die slegte diens in terme van kliënte by hul besprekings te besorg.

Ek het met die eienaar self telefonies gekommunikeer en seker gemaak ons kan vroeg inboek. Toe ons by die bestemming aankom, was daar 'n ander groep mense in ons eenheid. Ons moes meer as 'n uur wag om in ons bespreekte (en bevestigde) eenheid te kon inkom. Die opsigter wat op die perseel bly en die gaste inwag, het blykbaar vir die ander groep gesê dat daar nie nog mense die naweek kom nie, so hul kan in enige van die huisies ingaan. Dis regtig onaanvaarbaar. Die man was besig om te bad toe ons wou ingaan, so die eenheid was ook nie weer skoongemaak voordat ons kon in nie. Daar het ook blykbaar nog 'n groep mense aangekom wat by die ander eenheid bespreek was. Hul was toe gedwing om êrens anders te gaan aanklop. Ek het nie self met hulle gepraat nie, my man en pa het. Maar dis bloot ook onaanvaarbaar! Ek het geen probleem met die eenheid self nie. Alles was baie netjies en heeltemal aanvaarbaar.

Marianne Janse N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne Janse N

Wat een mooi plekje om te verblijven.

Prima schoon huis. Complete keukeninrichting. Mooie wandelingen te doen in het nature reserve. Enkel had de eigenaar had niet door gegeven dat we zouden komen.

Kelly A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly A

Baie stap, foto's, bos, berg, rivier, poele, vuur, braai en kaggel... vriendelike honde!

Dis 'n baie lekker plek met 'n mooi uitsig en skilderagtige rivierpoele en berge. Webster House was netjies en baie gemaklik. Vriendelike diere en mense. Baie gesellig - veral met die kaggel. Sal weer by RockyDrift gaan bly.

Vicky V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky V

Ideale wegbreekplek vir grootmense.

Die uitsig is fantasties. Die huis is pragtig, maar die beddegoed het nie vars en skoon gelyk of gevoel nie. Ons was verras met die groot huis. Die ligte werk egter nie in die kombuis nie en dit was 'n groot irritasie. 'n Swembad sou welkom gewees het.

Andrew L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew L

Totally disappointed with the standards.

Upon arrival I had to search for any staff. The owners house was inhabited by non-paying guests who commandeered the quad am bikes. The vegetation and runds were in a dreadful state due to a family of dwarf goats which were roaming free. These animals defecated all over the patio of the owl house, jumped up onto the table and chairs and were totally loose within the compound. The grid to the "private braai" had been taken by the non-paying guests and to cap it all their appeared two kittens which attacked the peahens chicks. Access to any walks was blocked and the area behind the rondel was filthy

Madelein M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Ruim en gerieflik; lieflike stapplek langs kabbelende water naby omliggende besienswaardighede!

Rockydrift het ons stadsiele rustig gestem met kabbelende water op ons drumpel, berge wat ons omring en stapplek wat ons voete die pad laat vat het. Ons kon heerlik kuier langs die kaggel in die ruim oopplan-ontwerp en vir die kosmakers was daar alles wat hulle nodig gehad het. Die volledige gasstoof met oond en moderne, GROOT yskas het ons verras. Die twee dubbelbeddens en twee badkamers is beslis 'n pluspunt (daar is 'n derde kamer met twee enkelbeddens). Die toesighouers het ons vriendelik ontvang en na ons behoeftes omgesien, maar die feit dat hulle ons direkte bure is, beteken dat privaatheid opgeogffer word. Ons beveel Rockdrift sonder skroom aan en dis ideaal vir gesinne met jong kinders wat rondhardloopplek nodig het. Weereens dankie vir 'n heerlike tyd en blyplek wat ons verwagtinge oortref het.

Jacquoline S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquoline S

Beautiful location and stunning house! Friendly staff! Child-friendly environment!

We were 6 adults, 2 toddlers and we had a WONDERFUL time! The house is very well looked after and built beautifully. The garden is spacious for the children to run and play and we really enjoyed the location - off the beaten track yet also close enough to shops if needed. The onsite staff are very friendly and helpful! We enjoyed the hiking trails and swimming in the rock pools. Thank you for a fantastic weekend to remember! We will most definitely recommend Rockydrift to anyone looking for accommodation in the area.

Leonie E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie E

Salig en rustig met die mooiste natuurskoon en heerlike skoon lug. Dis hier waar jou siel weer kan asemhaal.

Dis 'n pragtige plekkie wat gerieflik ingerig is vir 'n heerlike naweek wegbreek. Lowergroen grasperke en pragtige wandelroetes.

Gertruida T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida T

Baie rustig en het heerlik gestap en die natuur geniet!

Ons voel net die beddegoed moet meer ontsmet word. Daar was baie goed in die bed en kussings wat ons met bytplekke laat opstaan het na ons eerste nag se slaap. Die matras kan dalk ook meer omgedraai of dalk sommer vervang word. Ons het in die eenslaapkamerhuisie gebly.

Nicolette H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette H

Verblyf was lekker privaat en stil. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Die bos geluide gemeng met die pragtige uitsig en stil kamp atmosfeer was amazing, ons het die ou bergbokkie wat elke oggend kom inloer het verskriklik geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die pad tussen die spoor en die kamp kort net bietjie opknapping, werk nie so lekker met 'n standaard voertuig nie.

Ron J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ron J

'n Pragtige plek met 'n regte plaasgevoel.

Die eienaar kan egter koffie, tee, suiker en melk voorsien, al is dit net vir die eerste nag.

Lee C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee C

Very peaceful and relaxing, we had a nice quite holiday.

My husband and I had such a nice relaxing getaway from the rat race of our everyday lives while at Rockydrift Private Nature Reserve. Very enjoyable, thank you.

Anna B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Baie rustig.

Kon tyd as 'n familie spandeer.

Thea J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thea J

Rustig!

Laat asb. die likkewaan in die hok vry.

Henriette M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette M

Baie lekker gekuier! Lekker stil en rustig.

Dit was lekker warm gewees. Dalk kan daar oorweeg word om 'n swembad te bou. Ons sal weer daar gaan kuier vir 'n naweek.

Dot C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C

Ons het dit baie geniet en sal weer daar gaan bly.

Dit was baie mooi, al is daar bietjie kar-geraas op 'n besige naweek. Behalwe van die misverstand met die ander persone wat dieselfde naweek daar was, het ons dit baie geniet.

Innocentia M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia M

Peaceful, quite, relaxing away from everything but nature, just what my partner and needed

Beautiful and peaceful just what my partner and I needed. I would suggest the cottage has a couch added, as we wanted to utilize the fireplace, but had no comfy place to snuggle up on. There were also a few cockroaches in the kitchen :( . The road leading to the reserve is not friendly to regular cars, and is better suited to a bakkie or a 4x4. Other than that, we had a wonderful time and we will definitely be coming back soon. The care taker and his family were amazing. Thank you for a great stay!!

Linda V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Lucky to have been in Webster House. Wonderful. !

We booked Owl House but luckily were offered Webster House on arrival. The Owl House loft is in my mind, not habitable, and should not be marketed as accommodation. I would have been very upset if we were forced to stay there. We enjoyed our stay immensely and will definitely return to stay in Webster House only. Love to Whiskey and kudos to Jonas and Linah!

Charl B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Die hele gesin het dit geniet. Die omgewing en rivier is pragtig.

Baie goed.

Dirk P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P

Ervaar moeder natuur se liefdeskus.

'n Wonderlike klein chalet met pragtige afwerking. Stappies in die valley met sy watervalle was 'n hoogtepunt. Judas was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit word sterk aanbeveel vir sielopruiming.

Vincent A - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent A

Good stay ... but if there was a pool on the Reserve it would have been nicer

The place was very difficult to find no markings to Rockydrift but to Bergwater the owner should at least explain that when he send out directions. Despite that, good value for money, and good service.

Renier K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renier K

Het meer verwag van die plek. Kostes regverdig nie die gehalte verblyf nie.

Lekker stil en afgesonder van buite wereld.Egter slegs die aand geslaap en sal dalk volgende keer langer oorbly en stap roetes volg. Kry dalk 'n ander siening van alles. Kostes wat vir drie betaal was om egter net te slaap, was na my mening te hoog.

Willemien N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien N

Ons verblyf was gemaklik, maar daar is heelwat ruimte vir verbetering.

Ons was teleurgestel dat ons nie ingelig is dat daar geen opgeleide/formele personeel sal wees om ons te ontvang nie.

Matthew S - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S

Quiet and relaxing

I enjoyed the peace and tranquility of the Reserve.Staff were friendly and did their jobs very well.

Cecilia S - Mei 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

It is a beautiful, quit place for the whole family, I definitely recommend it to anyone.

It is a beautiful, quit place for the whole family, I definitely recommend it to anyone. If you need peace of mind with no cell reception, Rockdrift is the place to go. I love it there. Thank you once again for a wonderful stay.

Teboho M - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teboho M

Enjoyed it

I enjoyed myself , the place was clean and welcoming.. unfortunately we never got to use the scooters.....

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cfb9be5e61b6756773834ba0965c1af4fc3ada7c622d940819f9b62f595768d808745f631c436e97bf391014abfaec7f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Portion 3 of Farm Kaalbooi JT 386 Waterval Onder 0000 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.653944 30.37545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang