Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Hollow Lodge

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Magda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wondeelik. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Lekker. Was awesome, great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Dit was amazing lekker gewees. Dit was rustig, 'n pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita V
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Goeie enkel aand oornag plek. Goeie ligging vir oorslaap na 'n funksie in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cherilyn N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

The staff were very helpful and friendly. The rooms were nice and clean. Unfortunately, we had no water. We had loud music early hours on Sunday morning which was very unpleasant for a beautiful place. Beautiful place and garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sydney S
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2024

We left at 3am because of the spiders. Terrible customer service and spiders all over the room, no one to help us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Bernard
Rocky Hollow Lodge
Dear Sydney, We are very sorry to hear about your experience. Please kindly note that your stay was booked during the rainy season, and there are occasional occurrences where rain spiders will appear. We are situated on a farm with 13 different-sized gardens, therefore you will be exposed to the early hours of birds chirping, various butterflies and occasionally some spiders. You tried to make contact at 2am regarding the rain spider in your room, our staff is not available at this time of the night and we can hardly classify it as an emergency call. Furthermore, you threw the keys to the room and remote for the main gate next to the public road, severely compromising the security of the whole compound. Fortunately, we found it in the very early hours of the morning. We would strongly advise any guests who might be suffering from various phobias to carefully consider their choice of getaway. Regards, Rocky Hollow Guest Lodge

Tinus S
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jul 2023

Lekker, maar te kort. Soos ek sê, was lekker, maar te kort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anja B
1 nag
4.2
Okt 2022

Modern en netjies! Vreeslike oulike plek met baie potensiaal! Die kamer was baie netjies en modern met als wat jy moontlik nodig kan hê. Beddegoed was netjies en skoon en bed het soos 'n droom geslaap. Net 'n jammerte dat ander gaste ons verblyf minder genotvol gemaak het met hul harde musiek en kuier by die swembad alhoewel dit teen die reëls van die lodge is. Daar was ook bitter min drinkgoed en geen ys beskikbaar nie. Verder is die 'n plek wat ek met graagte sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a0419e45ed808393fc9dd8f347ad9eafb2d6cd18af47285c2c2b385a9cbe5edb252f0ca7a2f12e431985c8c5af0ec7b290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 25 Elandsfontein Eco Park WF Nkomo Drive (R104) 0216 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781090071443 27.991128445438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang