Rocky Hollow Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Bernard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Magda N - Mei 2024
Algehele gradering
Wondeelik.
Renata B - Mei 2023
Algehele gradering
Nice.
Desiree S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was amazing lekker gewees.
Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie enkel aand oornag plek.
Cherilyn N - Mrt 2023
Algehele gradering
The staff were very helpful and friendly.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Sydney S - Mrt 2024
Algehele gradering
We left at 3am because of the spiders.
Rocky Hollow Lodge se terugvoer
Dear Sydney,
We are very sorry to hear about your experience. Please kindly note that your stay was booked during the rainy season, and there are occasional occurrences where rain spiders will appear. We are situated on a farm with 13 different-sized gardens, therefore you will be exposed to the early hours of birds chirping, various butterflies and occasionally some spiders.
You tried to make contact at 2am regarding the rain spider in your room, our staff is not available at this time of the night and we can hardly classify it as an emergency call. Furthermore, you threw the keys to the room and remote for the main gate next to the public road, severely compromising the security of the whole compound. Fortunately, we found it in the very early hours of the morning. We would strongly advise any guests who might be suffering from various phobias to carefully consider their choice of getaway. Regards, Rocky Hollow Guest Lodge
Tinus S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker, maar te kort.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Anja B - Okt 2022
Algehele gradering
Modern en netjies!
Lees meerRiaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Met ons aankoms moes ons wag vir iemand om ons te wys waar om te gaan en die betalng te maak.
Lees meerMarius S - Nov 2021
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Bianca V - Sep 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld omdat daar ontbyt ingesluit was in die prys, maar ons dit nooit ontvang het nie.
Rocky Hollow Lodge se terugvoer
Hi Bianca, baie jammer om te hoor dat jullie nie gelukkig was nie, maar Rocky Hollow is 'n selfsorg gastehuis. Nietemin, laat weet ons graag waar dit se dat ons ontbyt bedien aangesien ons dit sal moet hersien.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang