Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Hollow Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
  • Vanaf R1 050 R683 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Hollow Guest Farm is 'n familie-lodge in die Noordwes-provinsie van Suid -Afrika. Die plaas skuil in 'n vallei suid van die Magaliesbergreeks en noord van die Witwaterbergreeks.

Elke plaashuiskamer is stylvol gemeubileer en bied gaste gerieflike Hartbeespoortverblyf. Die badkamers is luuks en het 'n bad en 'n stort vir 2. Alle linne, seep en ekstra handdoeke word voorsien. Die Gesins- en Deluxe-kamers het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe. Die Standaardkamers het slegs tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n swembad, die lapa en sitarea met 'n bosboma en vuurput. Die lodge bied uitsigte oor die Schurveberge en dit is Hartbeespoort-verblyf op sy beste. 'n Vermaakarea wat vir konferensies en funksies vir tot 50 gaste kan voorsien is beskikbaar.

Rocky Hollow Lodge, voorheen deur die wêreldbekende impressionistiese skilder, Adriaan Boshoff besit, bied 'n ware plaaservaring met natuurlike bosveld op die landgoed. Dit is die tuiste van honderde voëlspesies en dierelewe, wat gemsbokke, sebras, rooibokke, blesbokke, blouwildebeeste en springbokke insluit wat vrylik in die Elandsfontein Ekopark rondloop.

Plaaslike aktiwiteite op die perseel sluit wildkyk, perdry, voëlkyk, 4x4-roetes, bergfietsry, 'n partytjieboot, swembad, fotografiekursusse, skilder, gholfpakkette en kontantkroeggeriewe in.

Die plaas is net buite die toeristedorp Hartbeespoort geleë en net 'n kort ent se ry van NECSA, Rosslyn en Lanseria Lughawe af. Restaurant in die omgewing is die wonderlike Mosaic Restaurant, tuiste van die beste vroue-sjef in Suid-Afrika. Ander besienswaardighede sluit Leeupark, Harties Cable Way Experience, Elephant Sanctuary, Monkey Sanctuary, Hartbeespoortdam en die Wieg van die Mensdom in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Pools
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Magda N
Saam met lewensmaat
5.0
Wondeelik. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en ons het heerlik gebly.
Mei 2024
Renata B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Was awesome, great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Desiree S
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was amazing lekker gewees. Dit was rustig, 'n pragtige plekkie.
Des 2023
Juanita V
Saam met vriende
4.2
Goeie enkel aand oornag plek. Goeie ligging vir oorslaap na 'n funksie in die omgewing.
Okt 2023
Cherilyn N
Saam met lewensmaat
4.2
The staff were very helpful and friendly. The rooms were nice and clean. Unfortunately, we had no water. We had loud music early hours...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
  • Gaste dink Rocky Hollow Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R1 050
R1 050 R683
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R683
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a0419e45ed808393fc9dd8f347ad9eafb2d6cd18af47285c2c2b385a9cbe5edb252f0ca7a2f12e431985c8c5af0ec7b290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R683 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 25 Elandsfontein Eco Park WF Nkomo Drive (R104) 0216 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781090071443 27.991128445438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang