Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Mountain Log Cabins

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Tenika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig. Ons het so lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging en die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik ontpsan en gaan stap in die natuur. Heerlik gebly en gestap in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Omringd met adembenemende natuur. Baie mooi uitsig. Omring deur hierdie pragtige berge. Vir seker kyk jy nie vas in 'n tuin met 4 mure omring nie. Baie goeie gasvryheid met koekies en vars melk. Additioneel tandepaste pakkie, skeeroom en skeermes sou jy dit vergeet, met 'n welkom sepie en roompakkie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Sien julle gou weer. Heerlik gebly! Dudley die donkie was 'n groot treffer. Deurgaans fantastiese kommunikasie vanaf die bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Sep 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lourens E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2024

Telleurstellend Ongelukkig kan ek nie Rocky Mountain Log Cabins aanbeveel nie. Kamer was nie gereed met aankoms (ná 14:00) nie, maar tog aan ons aangebied. Beddegoed was nog vuil van vorige gaste en kamer nie eers uitgevee nie. Die gasheer het ons gevra om 'n draai te gaan ry vir so uur, maar is ons eers 17:00 in kennis gestel dat 'n ander eenheid vir ons gereed gekry is. Die beskrywing van die kamers sê elke kamer ht 'n mikrogolfoond, maar daar is geen mikrogolfoond in enige van die eenhede nie. Die gasheer het wel aangebied om vir ons 'n plan te maak met 'n kragopwekker en 'n mikrogolfoond vir die aand wat ons dit sou benodig, maar ongelukkig nie deurgevoer op die aanbod nie. Daar is slegs sonkrag beskikbaar en sekere tye was daar geen krag nie. Nie eers vir die ligte in die kamer nie. Nog 'n ding wat mens bewus van moet wees voordat jy hier bespreek, is dat haardroërs en straighteners ook glad nie gebruik word nie en dit maak dinge moeilik vir die wat graag hare wil droogblaas. Die veiligheid kan moontlik 'n probleem wees aangesien die plekke reg langs die hoofpad geleë, is tussen Clarens en Fouriesburg, met slegs 'n beesheining wat enigiemand baie maklik sal kan deurklim. Geen veiligheidshekke of diefwering is aangebring by die eenhede nie. Die verblyf het ongelukkig ons vinnige wegbreek bederf. Dink nie ons sal weer hier aandoen nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8649c4cb7415c153dec7277cc2e2afa7860912dafd05ea5231e84cd8536484270f0be75926b6cf0d10d90208bebd819d5109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 R711 Damascus Farm 24, Portion 2 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.60925426697 28.397931642073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang