Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Mountain Log Cabins

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Rocky Mountain Log Cabins
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Tenika V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenika V

Salig.

Ons het so lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging en die uitsig is asemrowend!

Suzanne G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne G

Heerlik ontpsan en gaan stap in die natuur.

Heerlik gebly en gestap in die natuur.

Lizette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette L

Omringd met adembenemende natuur.

Baie mooi uitsig. Omring deur hierdie pragtige berge. Vir seker kyk jy nie vas in 'n tuin met 4 mure omring nie. Baie goeie gasvryheid met koekies en vars melk. Additioneel tandepaste pakkie, skeeroom en skeermes sou jy dit vergeet, met 'n welkom sepie en roompakkie. Baie netjies en skoon.

Nico Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico Z

Sien julle gou weer.

Heerlik gebly! Dudley die donkie was 'n groot treffer. Deurgaans fantastiese kommunikasie vanaf die bestuur.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8649c4cb7415c153dec7277cc2e2afa7860912dafd05ea5231e84cd8536484270f0be75926b6cf0d10d90208bebd819d5109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R711 Damascus Farm 24, Portion 2 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.60925426697 28.397931642073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang