Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Mountain Log Cabins

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Mountain Log Cabins bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sowat 13 km vanaf Clarens geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.

Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf bied 'n keuse van 5 vrystaande eenhede. Die kamers het elk gemaklike beddens en 'n privaat badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kombuisie is met 'n tweeplaat gas stoof, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Boonop lei elke eenheid na 'n stoep.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel, braaigeriewe, vlugbalbaan en 'n basketbalring. Gaste kan 2 stap- of bergfietsroetes, 'n 4x4-roete en 'n hindernisbaan geniet. Daar is ook 'n vierwielmotorfiets- en veldmotorfietsroetes.

Ons maak gebruik van uitsluitlik sonkrag vir elektrisiteit en gebruik septiese tenk toilet rioolstelsels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Rocky Mountain Log Cabins
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rocky Mountain Log Cabins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8649c4cb7415c153dec7277cc2e2afa7860912dafd05ea5231e84cd8536484270f0be75926b6cf0d10d90208bebd819d5109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R711 Damascus Farm 24, Portion 2 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.60925426697 28.397931642073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang