Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Ridge Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg, Plaas Rocky Ridge, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rocky Ridge Guesthouse bied ruim selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas wat met rustigheid en skoonheid in die omgewing van Winterton spog. Hierdie plaashuis is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat van die gewoel van die stadslewe wil ontsnap.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Al 5 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en twee slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n stort het en die vierde badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n kaggel. Die knus sitkamer het ook 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, 'n Weber-braai en 'n gasbraai. Die stoep lei na 'n groot, welige tuin. Gaste kan by die Klein Tugelarivier stap of braai, visvang in die rivier of die dam en op die plaas draf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lakin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Colenso-weg, Plaas Rocky Ridge, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rocky Ridge Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg, Plaas Rocky Ridge, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42cde6f59fbde9cab7493e37f0fa734f7487844fc14edae5d0f27d48153111b3bb0f00b2e9b1bd01324aa200107affa00196?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Colenso Road Rocky Ridge Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.784071462466 29.620091852495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang